Construction works : defects liability before and after the issuing of the final completion certificate

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Maritz, M.J. (Marthinus Johannes)
Gerber, S.C. (Sarita)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Aanspreeklikheidbepalings vir gebreke in konstruksiewerke verskil aansienlik van mekaar in die bepalings wat alledaags in die kommersiële omgewing gebruik word. Aanspreeklikheid vir gebreke in konstruksiewerke word in standaardvormkontrakte gereguleer volgens die verskillende voltooiingstydperke. In hierdie artikel word die verskillende aanspreeklikheidsperiodes of voltooiingstydperke soos vervat in die JBCC en GCC met mekaar vergelyk. Daar word kortliks ook verwys na die assessering van C eis vir skadevergoeding gebaseer op kontrakbreuk asook deliktuele aanspreeklikheid en wat kontrakteurs kan doen ten einde moontlike toekomstige eise te vermy of te beperk.

Description

Keywords

Construction works, Defects liability, Completion certificate, Konstruksiewerke, Aanspreeklikheid, Voltooiingsertifikaat

Sustainable Development Goals

Citation

Maritz, MJ & Gerber, SC2017, 'Construction works : defects liability before and after the issuing of the final completion certificate', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law , vol. 80, pp. 27-43.