The protection of stakeholders : the South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach : Part 1

Show simple item record

dc.contributor.author Esser, Irene-Marie
dc.contributor.author Delport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.date.accessioned 2018-01-31T08:07:12Z
dc.date.available 2018-01-31T08:07:12Z
dc.date.issued 2017
dc.description.abstract Maatskappyereg is nog altyd baseer op die beginsel dat die direksie die maatskappy moet bestuur in die beste belang van die maatskappy. “Maatskappy” in hierdie sin beteken die maatskappy as afsonderlike regsentiteit, met verwysing na die vermoënsmaksimalisering van die belange van die aandeelhouers. Die belange van die ander belangehouers, soos die werknemers, staat en verbruikers kon in ag geneem word, maar die fokus is die aandeelhouers se belange. Hierdie teorie van die uitgebreide aandeelhouersbelang (“enlightened shareholder approach”) is ook aanvaar as die basis van die Suid-Afrikaanse Maatskappywet 71 van 2008, in stede van die meervoudige belange benadering (“pluralist approach”). Daar is egter ’n duidelike verandering ten opsigte van die voortgesette absolute toepassing van eersgenoemde benadering te bespeur, nie net in die Suid-Afrikaanse konteks nie, maar ook wêreldwyd. Hierdie beweging is miskien begin deur instrumente soos Kodes, maar in die Suid-Afrikaanse Maatskappywet is daar ook nou spesifieke bepalings wat aan sekere belangegroepe direkte remedies verleen. Daar is twee modelle wat die direksie in staat stel om hierdie ander belange in ag te neem, en in Suid-Afrika geskied dit deur die Sosiale en Etiese Komitee, terwyl dit in die Verenigde Koningkryk gedoen word deur middel van ’n spesifieke statutêre bepaling, alhoewel laasgenoemde nie direk afdwingbaar is deur die belangegroepe nie. In hierdie artikel word die twee modelle in oënskou geneem en die effektiwiteit daarvan word ge-evalueer, veral in die lig van die praktiese probleme en die wenslikheid van sulke inisiatiewe, sonder dat die basiese gemeneregreël ten opsigte van die aandeelhouerfokus uitdruklik gewysig word. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2018 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Esser & Delport ‘The protection of stakeholders: The South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach: Part 1’ 2017 De Jure 97-110. http://dx.DOI.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a6. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597 (print)
dc.identifier.issn 2225-7160 (online)
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2017/v50n1a6
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/63810
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Belanghebbendes en_ZA
dc.subject Verenigde Koninkryk en_ZA
dc.subject Aandeelhouersbelang en_ZA
dc.subject Beskerming en_ZA
dc.subject Protection en_ZA
dc.subject Suid-Afrikaanse maatskaplike- en etiekkomitee en_ZA
dc.subject Aandeelhouersbelang en_ZA
dc.subject Stakeholders en_ZA
dc.subject Shareholder value en_ZA
dc.subject South African social and ethics committee en_ZA
dc.subject United Kingdom en_ZA
dc.title The protection of stakeholders : the South African social and ethics committee and the United Kingdom’s enlightened shareholder value approach : Part 1 en_ZA
dc.title.alternative Beskerming van belanghebbendes : die Suid-Afrikaanse maatskaplike- en etiekkomitee en die Verenigde Koninkryk se verligte aandeelhouersbelang benadering : Deel 1 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record