Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk : die Algemene Sinode van 1994 as baken vir ’n lewe van volheid
Loading...
Date
Authors
Van der Merwe, J.M. (Johan Matthys)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
Die doel van hierdie hoofstuk is nie om die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) se rol ten
opsigte van versoening in die breë, of binne die NGK-familie te bespreek nie. Die fokus val op die rol wat
die leiers van die kerk gespeel het in die versoeningsproses in Suid-Afrika op weg na die Algemene
Verkiesing van 1994. Aandag word spesifiek gegee aan gesprekke tussen die kerkleiers en mnr
Nelson Mandela, sekerlik een van die belangrikste stemme van sy tyd. kontroversie rondom die
Algemene Sinode van 1994 waar mnr. Nelson Mandela as spreker opgetree het, word ook bespreek as
voorbeeld van die NGK se interne worsteling met versoening. Die bronne wat vir die artikel gebruik is
bestaan hoofsaaklik uit onontginde primêre bronne, naamlik persoonlike korrespondensie, briewe en
notules van vergaderings. Beperkte sekondêre bronne is daarom gebruik.
Description
Keywords
Dutch Reformed Church (DRC), Reconciliation, Nelson Mandela, History, Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK), Versoening, Geskiedenis, Algemene Sinode van 1994, General Synod 1994
Sustainable Development Goals
Citation
Van der Merwe, J.M., 2017, ‘Versoening en die Nederduitse Gereformeerde Kerk: Die Algemene Sinode van
1994 as baken vir ’n lewe van volheid’, in ‘Ecodomy - Life in its fullness’, Verbum et Ecclesia, suppl. 1, 38(3), a1626. https://DOI.
org/ 10.4102/ve.v38i3.1626.