Prinsloo, Yolanda
(University of Pretoria, 2012)
In Suid-Afrika verskil onderwysers en leerders se moedertaal dikwels van die taal van leer en onderrig (Engels in dié studie). Aangesien hoërskoolonderwysers as vakspesialiste opgelei is, het hulle onvoldoende kundigheid ...