Generaal J.B.M. Hertzog
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Description
Tydens die vredesamesprekings te Vereeniging, het Generaal J.B.M. beklemtoon dat dit 'n regsbeginsels is dat 'n afgevaardigde nie bloot as agent of mondstuk van sy kiesers beskou kan word nie, maar dat hy inderdaad in sake van openbare aard 'n gevolmagtigde is. Die afgevaardigdes kan dus hul menings vorm volgens wat hulle ter vergadering verneem, mits hul vashou aan wat die volksgees is en mits hulle oortuig is deur die feite wat aan hulle voorgelê is dat, as die feite aan die volk bekend was, die volk hulle sou opgedra het om te stem soos hulle wel stem.
Keywords
General J.B.M. Hertzog, Anglo-Boer War, Peace discussions