The regulation of successive fixed-term employment in South Africa : a quest for the right to fair labour practices

Show simple item record

dc.contributor.author Gericke, S.B. (Ezette)
dc.date.accessioned 2017-06-27T09:33:35Z
dc.date.available 2017-06-27T09:33:35Z
dc.date.issued 2016
dc.description This article is based on a summary from a LLD the thesis by Gericke, Successive fixed-term employment contracts and the right to fair labour practices in South Africa (UJ 2015). en_ZA
dc.description.abstract Die sluit van opeenvolgende vastetermyn diensverhoudings tussen werkgewers en werknemers is 'n bekende gebruik in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Die uitbuiting van kwesbare werknemers in veelvoudige opeenvolgende diensverhoudings word juis gekenmerk deur werkgewers wat doelbewus 'n diensverhouding van onbepaalde tydsduur vermy sonder dat daar enige noemenswaardige regverdiging vir so 'n besluit bestaan. Dikwels berus so 'n besluit bloot op die werkgewer se behoefte om 'n groter mate van beheer oor die tydperk van die diensverhouding uit te oefen, sonder om deur die regsvereistes van 'n billike ontslag gekniehalter te word. Verminderde finansiële uitgawes is 'n verdere voordeel waarop baie werkgewers in die verlede gesteun het omdat vastetermyn werknemers oor die algemeen nie dieselfde vergoeding en byvoordele as permanente werknemers ontvang nie. Lidlande van die Europese Unie moet voldoen aan minimum standaarde vir die sluit van opeenvolgende vastetermyn kontrakte of -verhoudings ingevolge Direktief 1999/70/EC van 28 Junie 1999. Die Europese wetgewer se doel met hierdie Direktief is om die ongegronde sluit van opeenvolgende vastetermyn kontrakte of -verhoudings te verbied en om gelykheid te bevorder en onbillike diskriminasie van genoemde kategorie werknemers te voorkom. Die instel van spesifieke maatreëls word van al die lidlande vereis. Groot klem word geplaas op dialoog tussen alle rolspelers, veral die verteenwoordigers van georganiseerde arbeid en werkgewers. Elke groep se behoeftes moet in ag geneem word alvorens sodanige maatreëls in nasionale wetgewing vervat word. In Suid-Afrika verkry alle werknemers in 'n vastetermyn verhouding regte teen onbillike ontslag deur die gewysigde artikel 186(b) van die Wet op Arbeidsverhoudings 66 van 1995, ongeag wat hul jaarlikse inkomste behels. Artikel 198B van daardie wet verleen slegs regte aan vastetermyn werknemers wat minder as die plafonbedrag per jaar verdien soos deur die minister van arbeid van tyd tot tyd vasgestel. Vastetermyn werknemers wat meer as die genoemde bedrag verdien, geniet saam met ander nie die beskerming van die vereiste van regverdiging en die verbod op diskriminasie daarin vervat nie. Ten aansien van diesulke werknemers is die werkgewers dus vrygestel van die nakoming van die statutêre vereistes wat dié aspekte beheers. Die wetswysigings het 'n leemte gelaat en stel 'n nuwe vorm van diskriminasie daar en laat nie aan elke vastetermyn werknemer se reg op gelykheid en billike arbeidsverhoudings reg geskied nie. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.journals.co.za/content/journal/ju_tsar en_ZA
dc.identifier.citation Gericke, SB , 'The regulation of successive fixed-term employment in South Africa : a quest for the right to fair labour practices', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2016, part 1, pp. 94-109. en_ZA
dc.identifier.issn 0257-7747 (print)
dc.identifier.issn 1996-2207 (online)
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/61123
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Juta Law en_ZA
dc.rights © 2015 Juta and Company (Pty) Ltd en_ZA
dc.subject Regulation en_ZA
dc.subject Fixed-term employment en_ZA
dc.subject South Africa (SA) en_ZA
dc.subject Right to fair labour practice en_ZA
dc.subject Regulering en_ZA
dc.subject Vastetermyn dienskontrakte en_ZA
dc.subject Suid-Afrika (SA) en_ZA
dc.subject Internasionale en buitelandse reg en_ZA
dc.title The regulation of successive fixed-term employment in South Africa : a quest for the right to fair labour practices en_ZA
dc.title.alternative Regulering van opeenvolgende vastetermyn dienskontrakte in Suid-Afrika : lesse te leer vanuit die internasionale en buitelandse reg en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record