Revisiting the limping parental condition of unmarried fathers

Show simple item record

dc.contributor.author Louw, A.S. (Anna Sophia)
dc.date.accessioned 2017-06-02T06:12:47Z
dc.date.available 2017-06-02T06:12:47Z
dc.date.issued 2016
dc.description.abstract Die oogmerk van artikel 21 van die Kinderwet was om die gemenereg so te ontwikkel dat ten minste betrokke ongetroude vaders ook deur regswerking as die ouers van hulle biologiese kinders erken kan word by geboorte. Die wetgewer het egter hierdie proses bemoeilik deur die dubbelsinnige en onduidelike terme wat in die bepaling gebesig word. Die groeiende aantal sake waarin die howe genader word vir die opheldering van die inhoud van artikel 21 is bewys hiervan en kom as geen verrassing nie. Die artikel gee ’n kritiese oorsig oor hierdie uitsprake wat nog grotendeels ongerapporteer is. Die mening word gehuldig dat die reg in terme van artikel 21 nie net ongeregverdig teen ongetroude vaders diskrimineer op grond van geslag en getroude status nie, maar ook teen ongetroude moeders en veral die kinders van sulke vaders. Daar word geargumenteer dat vaders op dieselfde basis as moeders ouerlike status behoort te verkry bloot op grond van die biologiese band met die kind. Indien dispute tussen die ouers ontstaan oor die uitoefening van hulle verantwoordelikhede en regte kan mediasie, ’n ouerskapplan of selfs die hof genader word om te bepaal wat is in die beste beland van die kind. Tot tyd en wyl artikel 21 ongrondwetlik verklaar word, sal die hinkende ouerlike status van ongetroude vaders egter voortduur. Die gevolgtrekking wat bereik word is dat alhoewel die uitsprake van die howe kan help met die uitleg van artikel 21, dit nie kan kompenseer vir die onderliggende gebrek aan objektiewe kriteria vir die verkryging van ouerlike verantwoordelikhede en regte deur ongetroude vaders nie. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za en_ZA
dc.identifier.citation Louw ‘Revisiting the limping parental condition of unmarried fathers’ 2016 De Jure 193-212 http://dx.DOI.org/ 10.17159/2225-7160/2016/v49n2a1. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597 (print)
dc.identifier.issn 2225-7160 (online)
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2016/v49n2a1
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/60755
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Limping en_ZA
dc.subject Parental condition en_ZA
dc.subject Unmarried fathers en_ZA
dc.subject Hinkende en_ZA
dc.subject Ouerlike status en_ZA
dc.subject Ongetroude vaders en_ZA
dc.title Revisiting the limping parental condition of unmarried fathers en_ZA
dc.title.alternative Herbesinning van die hinkende ouerlike status van ongetroude vaders en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record