Evaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1)

Show simple item record

dc.contributor.author Botha, Monray Marsellus
dc.date.accessioned 2017-05-19T09:16:34Z
dc.date.issued 2016
dc.description.abstract Die Maatskappywet 71 van 2008 het groot veranderinge in die Suid-Afrikaanse korporatiewe landskap teweeggebring. Hierdie veranderinge het nie net te doen met korporatiewe bestuur nie maar ook met korporatiewe sosiale verantwoordbaarheid. Die rol van maatskappye in die gemeenskap het verander. Hulle moet nie slegs aandeelhouers se belange in ag neem nie, maar ook die belange van ander belangegroepe soos werknemers. Werknemers se stem en deelname in maatskappye is belangrike aspekte wat veral tans onder die vergrootglas is. Die Maatskappywet verleen aan werknemers spesifieke regte rakende deelname in maatskappye. Hierdie regte is duidelik vervat in en spruit voort uit verskeie bepalings in die Wet. Die Maatskappywet bevat ook ander innovasies wat die sosiale- en etiekkomitee insluit. Die funksies van hierdie komitee sluit nie net aangeleenthede soos sosiale en ekonomiese ontwikkeling in nie maar ook arbeids- en diensaangeleenthede. Die vraag is dus of die verlore skakel in die komitee nie die stem en deelname van werknemers is nie. Hierdie bydrae ondersoek die aspekte wat deur hierdie komitee gemonitor word en ondersoek die vraag of werkersdeelname op hierdie komitee versterk behoort te word ten einde / effektiewe stem aan hulle te verleen in aangeleenthede wat hulle ten nouste raak. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.embargo 2017-05-31
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Botha, MM 2016, 'Evaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 4, pp. 580-593. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/60577
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Verlore skakel en_ZA
dc.subject Arbeid en_ZA
dc.subject Sosiale- en etiekkomitee en_ZA
dc.subject Missing link en_ZA
dc.subject Labour en_ZA
dc.subject Social and ethics committee en_ZA
dc.title Evaluating the social and ethics committee : is labour the missing link? (1) en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record