Intercepting contamination : improving the water quality of the Vaal river network through self-replenishing natural systems in an urban-rural landscape
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
This dissertation's urban vision looks at the environmental issues
of land, water and the health of the people of Vanderbijlpark, all of
which have been affected by heavy industry. The study sets out to
address the deteriorating quality of the Vaal River's water and how
this is affected by the tributaries feeding into it. This dissertation
will focus on the remediation and monitoring of the contaminated
water through an ecosystemic approach.
The programme involves the removal of heavy metals from the
industrial effluent from the surrounding heavy industry that flows
into the Rietspruit Canal. The potential of micro-organisms, plants
and insects will be explored as elements of a natural treatment
system of the contaminated water. The site identified for the
remediation processes is an abandoned parcel of land - a remnant
of the natural landscape after urban sprawl.
The algae and wetland treatment system will run through the
facility, becoming the spine for the remediation process and
movement through the facility. The production of silk, its uses
and by-products will be integrated to support the overall system
which treats the contaminated water. The facility aims to address
the community's need to express their voice on environmental and
health issues by integrating a community auditorium and exhibition
space. The construction and materiality is grounded in the premise
that the local companies will remain supportive and collaborative in
the environmental intervention in the Rietspruit Canal system, into
which they contribute considerable effluent. It will also be proposed
that the local companies will fund and supply various steel products
for the construction of the intervention. This will form part of the
company's corporate social responsibility and a way of giving back
to fringe communities affected by industry.
Die stedelike visie vir hierdie verhandeling fokus op die omgewingskwessies van grond, water en die gesondheid van die mense van Vanderbijlpark wie almal geraak word deur swaar nywerhede. Die studie spreek die verswakkende kwaliteit van die Vaalrivier se water aan en hoe dit geraak word deur sytakke wat daarin vloei. Die verhandeling sal fokus op wyses waarop besoedelde water deur middel van 'n ekosistemiese benadering herstel en gemonitor kan word. Die program behels die verwydering van swaar metale uit die industri?le uitvloeisel van die omliggende swaar nywerhede wat in die Rietspruit-kanaal vloei. Die potensiaal van mikro-organismes, plante en insekte as elemente van 'n natuurlike stelsel vir die behandeling van die besoedelde water, word ondersoek. Die terrein wat geidentifiseer is vir die herstelprosesse is 'n verlate stuk grond, 'n oorblyfsel van die natuurlike landskap na stadspreiding. Die stelsel vir die behandeling van alge en vleilandhabitatte sal deur die fasiliteit loop en die ruggraat van die herstelproses vorm. Die produksie van sy en die gebruike en neweprodukte daarvan sal geintegreer word om die totale sisteem wat die besoedelde water behandel, te ondersteun. Die fasiliteit het ten doel om die behoefte van die gemeenskap om hul stemme oor omgewings- en gesondheidskwessies te verhef, aan te spreek deur die gemeenskapsamfiteater en uitstalruimte te integreer. Die konstruksie en materialiteit is gegrond op die veronderstelling dat die grootste staalnywerheid, ArcelorMittal, ondersteunend en samewerkend sal wees ten opsigte van die omgewingsingryping in die Rietspruit-kanaalsisteem, waartoe hul aansienlike uitvloeisel bydra. Daar sal ook voorgestel word dat die swaar nywerhede die befondsing asook verskeie staalprodukte vir die oprigting van die fasiliteit sal verskaf. Dit sal deel uitmaak van die maatskappy se korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en is 'n manier om aan gemeenskappe wat deur die industrie geaffekteer word, terug te gee.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, Regenerative thinking, Regenerative thinking, Fenceline community, Corporate responsibility
Sustainable Development Goals
Citation
Grala, J 2016, Intercepting contamination : improving the water quality of the Vaal river network through self-replenishing natural systems in an urban-rural landscape, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60226>