Re-imagining primary healthcare provision in South Africa
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
The Bill of Rights states that equal access to healthcare is the
constitutional right of all people living in South Africa (SA 1996).
However, with the current healthcare model being made up of a
divided public and private sector, gross inequalities in terms of access to
healthcare have become a familiar occurrence in the way our society
functions and as a result, the statement above is not a reality for many
communities. One such community is Plastic View in Moreleta Park,
Pretoria East, the research site for this dissertation.
In order to rectify this situation found across South Africa, a number
of proposals have been put forward from both a governmental (top
down) approach and a grass roots (bottom up) approach, in order to
re-engineer the current primary healthcare model. These proposals are
critically analysed in later text, and the conclusion that this dissertation
proposes, from a programmatic point of view, is how the bottom up
preventative approach to primary healthcare may be used to support
the larger top down curative primary healthcare model in order to move
closer towards a Health for All (Kautzky & Tollman 2009:26).
As health is defined as not only being free from disease or infirmity, but
rather a state of complete physical, mental and social well-being (WHO
2003), this dissertation investigates the role that the built environment
can play in spatially support the proposals being made from a top down
and bottom up approach by assisting the holistic healing process of
all the users of such facilities. In order to achieve this, the architectural
investigation focuses on facilitating a more preventative approach to
health care as opposed to a solely curative approach, and turns to the
historical beginnings of healthcare facilities for informants, rather than
the case studies present in our society currently. These informants include
the design of monastic cloisters and Florence Nightingale's pavilion
designs which were centred around the holistic well being of the user's
experience.
Vervolgens die Handves van Menseregte is toegang tot basiese gesondheidsorg 'n konstitusionele reg wat elkeen in Suid-Afrika toekom (SA 1997). Huidiglik bestaan Suid-Afrika se gesondheidsdienste uit 'n verdeelde privaat- en publiekesektor. Ongelyke toegang tot gesondheidssorg is aan die orde van die dag. Baie gemeenskappe het nie toegang tot die basiese gesondheidssorg wat hulle toekom volgens die reg nie. So 'n gemeenskap is die fokusarea van hierdie verhandeling, Plastic View, in Moreleta Park. Daar word tans, en is ook al in die verlede, verskeie voorstelle gemaak om die huidige model te herstruktureer. Die voorstelle kan verdeel word in twee bre? benaderings ? die eerste stel voor dat die staat alle gesondheidsdienste verskaf en bestuur ('n sogenamende 'Top-Down- benadering) terwyl die teenoorgestelde benadering voorstel dat die gemeenskap self meer betrokke raak by die lewering van gesondheidssorg in hulle onmiddelike omgewing. Albei benaderings word later in die teks in krities geanaliseer, waarna tot die slotsom gekom word dat die twee wyses mekaar kan ondersteun wanneer dit saam geimplimenteer word. Die gemeenskap se betrokkenheid by die lewering van basiese dienste sal die druk op staatsinstellings verlig. Op hierdie wyse kan beter dienste aan almal gelewer word binne die beperkte hulpbronne tot ons beskikking. Dit is belangrik om in ag te neem dat gesondheid gedefinieer word as algehele fisiese, geestelike en sosiale welstand, eerder as slegs die afwesigheid van siekte (WHO 2003). Dus word daar in hierdie verhandeling gekyk hoe die ruimtelike omgewing bydra tot die proses van genesing by persone wat van gesondheidssentrums gebruik maak. Historiese voorbeelde, soos die ontwerp van kloosters en Florence Nightingale se pawiljoen-ontwerpe, dien as inspirasie eerder as kontempor?re gevallestudies. Die fokus van die ondersoek is die rol van argitektuur en die stedelike omgewing in die skep van 'n gesonde omgewing wat bydra tot die holistiese gesondheid van stedelike inwoners.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2017.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Whitaker, M 2017, Re-imagining primary healthcare provision in South Africa, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60220>