The theatrics of negotiating identity
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Some former public spaces and
buildings of the historical city no longer
contribute to the urban fabric and no
longer support the city's energy. With
this, the historical importance of the
fabric is being lost, leaving a trail of
skeletons from the past while the city
scatters in search of its new identity.
The main focus of this dissertation is
to understand the various historic and
current identities that exist within the city
of Pretoria. Through this understanding
of identities, negotiations between the
old and new can begin to be explored
so as reconcile the identity of the
neglected and abandoned relics in the
urban fabric. To achieve this, the idea
of "remodeling" as a palimpsestic layer,
as put forward by Machado (1976: 46),
will be applied to the Capitol Theatre to
reflect its multiple layers of heritage and
identity. This reflection of both the existing
and the unbuilt are addressed in the
adaptation of the Capitol Theatre so that
it may become a relevant contributor the
urban fabric and to the identity of Pretoria
as the new capital city.
On an urban level the program is
aimed at informing the public with
regards to unconstitutional actions
that may negatively impact the public
sector and the public themselves.
This information is used to incite more
effective protest where the role of the
new layer of architecture is the interface
for the procurement and distribution
of information regarding actions that
directly affect the Constitution's value
to the public. In essence an urban
"megaphone".
Sekere voormalige publieke areas en geboue dra nie meer tot die historiese stad se wese, karakter en energie by nie. In die proses verloor die stad sy unieke historiese karakter, en in sy soeke na 'n nuwe identiteit, laat die stad 'n reeks murasies en geraamtes van die verlede agter. Die tesis ondersoek die huidige en historiese identiteite van die stad. Deur die wisselwerking tussen die oue en die nuwe te verstaan, kan 'n nuwe konsep gevorm word om die verwaarloosde en vewerpte murasies van die verlede met die huidige teversoen. Om dit te bewerkstellig word die konsep van hermodulering as 'n palimsestiese laag, soos deur Machado (1976: 46) voorgestel, toegepas om die verskillende dimensies van herkoms en identiteit van die Hoof Teater te reflekteer. Die verwerking van beide die bestaande en die ongekonstrueerde spreek die karakter van die Capitol Theatre aan, sodat dit weereens tot die hart en wese van Pretoria as die hoofstad, 'n bydrae kan maak. Op 'n stedelike vlak is die werk daarop gemik om die publiek in te lig ten opsigte van moontlik onkonstitusionele aksies wat dalk negatiewe impakte op die privaat sektor en op die publiek self mag h?. Die inligting word gebruik om meer effektiewe protes aan te spoor, waar die rol van die nuwe argitektoniese verwerking gegrond is op die interaksies tussen die insameling en verwerking van inligting van aksies wat moontlik die konstitusie se waarde vir die publiek mag aantas. In wese, die stad se luidspreker

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Van Rooyen, S 2016, The theatrics of negotiating identity, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60214>