The heritage portal : an experiential narrative

Abstract

Versteek in die westelike uithoeke van Pretoria is die oorblyfsels van die voormalige bewaarder van die Weste, vandag bekend as 'Westfort'. Kort voor die Tweede W?reldoorlog uitbgebreek het is die fort gedemonteer, gestroop vir sy staal, en aan totale verval oorgelaat (Van Vollenhoven 1998:25). Hierdie verhandeling spreek die eindelose proses van ru?nasie en isolasie in hoogs bestrede tye van verandering aan. Deur hierdie verlate ru?ne te rehabiliteer, kan Westfort moontlik raaisels van die verlede ontbloot en terselfdetyd 'n behoefte skep om stories daaroor te vertel. The Heritage Portal will act as the mediator in celebrating the continuity of our collective and continuous South African heritage through the experience of narration. The intention of the project is to protect the heritage significance of the Westfort precinct, secure its future value, and introduce continuity through experiential architecture. KEYWORDS: Ruination, collective, experiential, rehabilitate, narration, continuity a Lost and forgotten ruin a Beacon of continuity and belonging Die Erfenisportaal sal as bemiddelaar optree in die viering van ons gemeenskaplike en deurlopende Suid Afrikaanse erfenis deur middel van vertelling. Die intensie van die projek is om die geskiedkundige belang van Westfort te beskerm, om sy toekomstige waarde te bevorder, en om kontinu?teit deur die ervaring van argitektuur bekend te stel.

Description

Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.

Keywords

UCTD, Ruination, Rehabilitate, Continuity, Narration

Sustainable Development Goals

Citation

Bruinette, Y 2016, The heritage portal : an experiential narrative, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60211>