Celebrating the unseen : a public interface to hartebeespoort dam water infrastructure
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
A public interface for the infrastructure of
Hartbeespoort Dam
Water sustains all living things on this earth and has
a huge impact on the natural environment. Water is
the most valuable natural resource on this earth. It is
vital to humans' existence. It is why we have evolved to
the point that we are now and if we do not appreciate
it, it will be our demise. Water has the ability to adapt
and change as different natural systems interact with
it, it allows a constant balance to remain. Humans
have broken the delicate balance of water supply and
demand, detrimentally affecting the natural systems
that support us.
Since the start of the industrial era our cities have
grown at an exponential rate. The development of
cities has impacted negatively on natural systems.
This has led to a concomitant disconnection between
man and nature and has divorced humans from an
understanding of the role and importance of natural
water systems. . We have forgotten the positive effects
that we experience when directly engaging with water
as we live in environments often far from nature; rarely
experiencing it fully. Our physical control of natural
resources has led to a physical disconnection and
under appreciation of these precious resources.
This project aims to reconnect man and nature to
create a new paradigm where humans value our
natural resources and, in particular, water.
A re-appropriation of water infrastructure through an
architectural interface that fulfils cultural, social and
economic functions to create a positive recreational
space that celebrates water and its importance in
our h eritage. T he intention is to c reate a p roductive
infrastructure that facilitates exchanges between site,
existing infrastructure and the user.
n Publieke skeidingsvlak vir die infrastruktuur van die Hartebeespoort Dam omgewing. Water onderhou alle lewe op aarde en het 'n groot impak op die natuurlike omgewing. Water is die belangrikste natuurlike hulpbron op die aarde en is van die uiterste belang vir die mens se voortbestaan. Dit is hoekom ons die punt bereik het waar ons nou is. Dit sal ons ondergang beteken as ons dit nie bewaar en waardeer nie. Die mens het die delikate balans van aanvraag en watervoorsiening versteur tot nadeel van die natuurlike sisteme wat ons onderhou. Sedert die begin van die industriele tydperk het ons stede eksponensie?l vergroot. Die ontwikkeling van stede het 'n negatiewe impak gehad op ons natuurlike omgewing. Dit het gelei na 'n gepaardgaande diskonneksie tussen mens en natuur en het die mens se begrip van die rol en belang van natuurlike waterbronne negatief be?nvloed. Omdat ons in omgewings woon v?r verwyder van water en dikwels van die natuur kom ons nie direk met water as lewensmiddel in ons omgewing in kontak nie. Ons fisiese beheer van natuurlike bronne het gelei tot die skeiding en onderwaardeering van hierdie kosbare bronne. Die doel van die projek is om mens en die natuur bymekaar te bring en 'n nuwe paradigma te skep waar die mens sy natuurlike bronne, en in die besonder water, waardeer. 'n Nuwe benadering tot waterinfrastruktuur deur 'n argitektonise wisselwerking wat kulturele, sosiale en ekonomiese funksies bymekaar bring om 'n positiewe onspanne ruimte te skep waar die belang van water as 'n erfenis vier, is nodig. Die doel is om 'n produktiewe infrastruktuur te skep wat uitruiling tussen die terrein, die huidige infrastruktuur en die gebruiker bymekaar bring.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, Public infrastructure, Regeneration, Hartbeepoort Dam, Vermiculture
Sustainable Development Goals
Citation
Taylor, R 2016, Celebrating the unseen : a public interface to hartebeespoort dam water infrastructure, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60209>