Re[growth] : a development of social capital through food network accessibility
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
This dissertation addresses the intensifying global issue
of food insecurity within our country and the contributing
factors thereof.
It investigates the role architecture can play as a systemic
tool (in the form of a gastronomic quarter) to facilitate
the re[grow]th of a highly contested site. By identifying
and drawing from global and local issues, new solutions,
developed through the integration of socio-economic
systems, act as points of acupuncture. These points aim
to improve contextual conditions through food network
empowerment.
Through a newly informed architectural approach various
people within society are enabled through local means of
support. It is food and the accessibility thereof that forms
the basis of the socially inclined space. Local support
is essential for community growth and empowerment,
which in turn, positively impacts the overall urban fabric
through the provision of a more inclusive environment.
Die verhandeling is gerig op die toenemende globale kwessie van ons land se voedselonsekerheid en die faktore wat daartoe bydra. Dit ondersoek die rol wat argitektuur kan speel as 'n sistemiese instrument (in die vorm van 'n gastronomiese kwartaal) vir die her[groei] van 'n hoogs omstrede kwessie. Deur die identifisering van globale en plaaslike omstandighede word voedselsekerheid bemagtiging ontwikkel deur die integrasie van sosio-ekonomiese stelsels wat optree as punte van akupunktuur om kontekstuele omstandighede te verbeter. Deur 'n nuut gevormde argitektoniese benadering waardeur kos en die toeganklikheid daarvan die basis vorm van sosiale inklusiwiteit, word verskeie mense in die samelewing bemagtig deur van plaaslike ondersteuning gebruik te maak. Plaaslike ondersteuning is van kardinale belang vir die groei en bemagtiging van 'n gemeenskap, wat 'n positiewe impak op die algehele stedelike moraliteit of weefsel het deur die voorsiening van 'n meer inklusiewe omgewing vir die bemagtiging van daardie V. gemeenskap.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, F o o d i n s e c u r i t y, In f o r m a l t r a d e, Food network, A s t r o n o m i c q u a r t e r
Sustainable Development Goals
Citation
McLagan, TL 2016, Re[growth] : a development of social capital through food network accessibility, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60188>