Veranderinge kom
Loading...
Date
Authors
Jansen, Jonathan D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Finansies & Tegniek
Abstract
Hoe die hoër onderwys ook al hersaamgestel word, is dit in die lig van die politieke keuses en die ekonomiese beperkinge waarmee die nuwe regering te doen het, feitlik onafwendbaar dat die studente wat toegang tot hoër onderwys verkry grotendeels wit sal bly of sal kom uit klein, maar groeiende stedelike swart bevoorregte klas. Die meerderheid studente - op die platteland, swart en arm - sal steeds minderwaardige onderwys kry.
Description
Keywords
Kader Asmal, Kurrikulum 2005, Hoër onderwys, Onderwysfinansiering, Curriculum 2005, Higher education, Education finance
Sustainable Development Goals
Citation
Jansen, JD 2000, ‘Veranderinge kom’, Finansies & Tehniek, 21 Julie, p. 37.