Kunshandel in Johannesburg en Pretoria met besondere verwysing na E. Schweickerdt (Edms) Bpk
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Die doel met hierdie studie is tweeledig. Eerstens is dit 'n poging om die aandag te vestig op die belangrike rol wat kunshandelaars speel in die bevordering van kuns en tweedens om 'n familiesaak wat 'n groot aandeel gehad het in die Suid-Afrikaanse kunsgeskiedenis, onder die aandag te bring.
Description
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1983.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Pretorius, JL 1983, Kunshandel in Johannesburg en Pretoria met besondere verwysing na E. Schweickerdt (Edms) Bpk, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59657>