Die invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937

Show simple item record

dc.contributor.advisor Schoonraad, M.G.
dc.contributor.postgraduate Janse van Rensburg, H.J.
dc.date.accessioned 2017-04-03T13:01:56Z
dc.date.available 2017-04-03T13:01:56Z
dc.date.created 1988
dc.date.issued 1988
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1988. en_ZA
dc.description.abstract Die kontroverse en radikale aard van Nietzsche se denke is voortdurend teenwoordig as ‘n belangrike invloed in die ontwikkeling van die visuele kunste in die eerste helfte van hierdie eeu. Dit is egter ‘n studieveld waarin steeds besondere groot leemtes bestaan, gedeeltelik as gevolg van die negatiewe beeld van die filosoof wat ontstaan het in die propagandaprosesse van die tweede wêreldoorlog. Hierdie studie bied 'n ondersoek van die ontwikkeling van Nietzsche se invloed op kuns. Eerstens word Nietzsche se kunsbeskouing ondersoek in die lig van die reaksie op sy werk in die visuele kunste. Hierna konsentreer die studie op die beskikbare getuies random die belangstelling in Nietzsche se denke, en die aard van sy invloed op die visuele kunste. Twee sentrale strominge word geidentifiseer in die ontwikkelingsgang van sy invloed, naamlik die benaderings tot Nietzsche in Duitse en Franse kuns. Die belangstelling in Nietszche in ander kunssentra word binne ‘n verband hiermee gebring. Die studie bied ‘n basis tot die uiteenlopende interpretasies van Nietzsche, en die ontplooiing van sy invloed op kuns, as 'n orientasiemodel tot verdere en meer spesifieke ondersoeke van hierdie invloed. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Janse van Rensburg, H 1988, Die invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59638> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59638
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937 en_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record