'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria

Show simple item record

dc.contributor.postgraduate Oosthuizen, L.
dc.date.accessioned 2017-03-07T11:45:55Z
dc.date.available 2017-03-07T11:45:55Z
dc.date.created 1964
dc.date.issued 1964
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1964. en_ZA
dc.description.abstract Hierdie studie stel hom dit hoofsaaklik ten doel om 'n krities-waarderende blik te gee op die versameling petrogliewe van die Transvaal-Museum, gehuisves in die Ou Museum in Boomstraat, Pretoria. Die problem wat die onderwerp meebring, is in 'n groot mate die van 'n juiste benadering ten opsigte van die graverings. Die stukke kan nie bloot as los kunswerke gesien word nie. Vanweë die beperkte hoeveelheid voorbeelde kan daar nie meer as net 'n blik op enkele graverings uit die groot veld gegee word nie, maar dit geskied met die hoop dat hulle ons tog iets meer sal leer van die verskynsel en van die besondere tydperk in die algemeen. Omdat eensydigheid 'n verwronge rekonstruksie van die verlede tot gevolg sou hê, moes daar in hierdie studie voortdurend rekening gehou word met verskillende uiteenlopende aspekte. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Oosthuizen, L 1964, 'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59313> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59313
dc.language.iso Afrikaans af_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title 'n Beskrywing van en kunskritiesie beskouing oor die versameling petrogliewe in die ou Transvaal-museum Pretoria af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record