Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue

Show simple item record

dc.contributor.author Lotz, D.J. (Dirk Johannes)
dc.contributor.author Gerber, S.C. (Sarita)
dc.date.accessioned 2017-03-02T13:03:56Z
dc.date.available 2017-03-02T13:03:56Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Litigasie rondom die formaliteitsvoorskrifte kragtens die bepalings van artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 blyk epidemies te wees. Gedurende die afgelope vier jaar is daar nie minder nie as negentien sake hieroor gerapporteer. Hierdie artikel is daarop gemik om die haakplekke, soos byvoorbeeld die omskrywing van die koopsaak en koopprys, skrifstelling en skriftelike volmaggewing te identifiseer en konsepoplossings aan die hand te doen oor hoe die aangeleentheid moontlik aangespreek kan word. Hiermee saam word daar ook kursories gekyk na die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 en die nuwe Maatskappywet 71 van 2008 op die bestaande formaliteitsvoorskrifte. Die werkswyse wat gevolg word, is om die betrokke sake waarop die probleem betrekking het, te ontleed en vandaar die voorgestelde submissies in perspektief te plaas. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2017 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Lotz, DJ & Gerber, SC 2012, 'Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 544-565. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/59240
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Vervreemding en_ZA
dc.subject Litigasie en_ZA
dc.subject Grond 68 van 1981 en_ZA
dc.subject Alienation en_ZA
dc.subject Litigation en_ZA
dc.subject Land Act 68 of 1981 en_ZA
dc.title Alienation of Land Act 68 of 1981 : the glitches continue en_ZA
dc.title.alternative Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981 : die haakplekke bestaan steeds en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record