Pottebakkerswerk in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die werk wat vanaf 1925 to 1952 by Olifansfontein gedoen is

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die doel van hierdie studie is tweeledig. Eerstens om 'n historiese samevatting te gee van die aanloop tot en die ontstaan en werksaamhede van die eerste georganiseerde pottebakkerswerke in Suid-Afrika. Tweedens het die studie ten doel om as bewys te dien dat die werke wat by Olifantsfontein gelewer is, uit 'n estetiese oogpunt, meriete het en 'n waardige plek in die kunsgeskiedenis van Suid-Afrika verdien.

Description

Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1989.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Heymans, JA 1989, Pottebakkerswerk in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die werk wat vanaf 1925 to 1952 by Olifansfontein gedoen is, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59095>