Constantijn Huygens en die skilderkuns
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
In hierdie studie sal derhalwe gepoog word om Huygens
se aansienlike aandeel tot die bevordering van die skilderkuns
van die 17de eeu -- die eeu toe die geestelike en
stoflike prestasies geen perke geken het nie -- te belig;
om aan te toon hoe hy getrag het om dle aansien van die
beroemde Oranje-Huis te verhoog met dle beste kunsproduk
wat die skeppers in staat was om te lewer; en hoe hy, met
sy groot kennis van die skilderkuns, opgetree het as 'n onontbeerlike
skakel tussen die Huis van Oranje en die skilders
van die 17de eeu.
Description
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1955.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Nel, PG 1955, Constantijn Huygens en die skilderkuns, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58783>