Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduate Ballot, George Muller
dc.date.accessioned 2016-11-21T11:53:15Z
dc.date.available 2016-11-21T11:53:15Z
dc.date.created 1969
dc.date.issued 1969
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 1969. en_ZA
dc.description.abstract Hierdie proefskrif het as doel die daarstelling van ‘n wetenskaplik- verantwoorde verkenning van die skilderkunstige werk van Floris Jespers (1889 - 1965) as 'n verteenwoordiger van die Vlaamse Ekspressionisme in Belgie. Die fenomenologiese aard van die studie en uitgangspunt daarvan lê in die eerste plek in die wese van die kunswerk self geanker. Dit was my strewe om die besondere estetiese kwaliteite - die tegniese sowel as die visionêre vormtaal - van die Jespersoeuvre aan 'n grondige ondersoek te onderwerp; verder, om te probeer vasstel in hoe vêr dit sou beantwoord aan die volkseie oorspronklikhede van die Vlaams-ekspressionistiese klimaat wat gedurende die twintigerjare van hierdie eeu 'n hoogtepunt in Belgie bereik het. 'n Wetenskaplike geskrif omtrent die kern van my onderwerpstudie is tot op datum nog nie gepubliseer nie. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree PhD en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Ballot, GM 1969, Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58229> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/58229
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Floris Jespers en die Vlaamse ekspressionisme af_ZA
dc.type Thesis en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record