Hans Anton Aschenborn, mens en kunstenaar

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduate Skawran, Karin Maria
dc.date.accessioned 2016-11-15T06:32:49Z
dc.date.available 2016-11-15T06:32:49Z
dc.date.created 1963
dc.date.issued 1963
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1963. en_ZA
dc.description.abstract Die hoofdoel van die studie is om H.A. Aschenborn as mens en as kunstenaar te benader op grond van sy nagelate kunswerk; en waar moontlik, sy beeldende werk te projekteer teen die agtergrond van sy literêre werk. Dit kan nie oorgesien word dat daar wel 'n noue verband is tussen die geproduseerde werke op die twee gebiede, en dat sy dig en ander literere werke ons ook sy teken-, skilder- en grafiese werke beter laat verstaan. H.A. Aschenborn is reeds geruime tyd oorlede en aangesien sy werke wyd versprei is en daar ook 'n groot deel vernietig is deur 'n brand gedurende die eerste wêreldoorlog, kon ek slegs met veel moeite die materiaal versamel vir hierdie verhandeling, aangesien dit betrekking het op minstens Suid-Afrika, Duitsland, Oos-Afrika en die hele Suidwes-Afrika wat sy arbeidsgebied uitgemaak het. Ongelukkig het tot hiertoe 'n behoorlike oorsigtelike studie oor hom nog nie verskyn nie. Ek wil verder graag die aandag daarop vestig dat baie min van Aschenborn se werke gedateer is, en ek die behandeling daarvan volgens die motiewe moes rangskik, en nie kronologies volgens periodes kon bespreek nie. Ek het egter daarna getrag om binne die bespreking van 'n sekere motief 'n ontwikkeling in styl aan te dui. Dikwels was dit ook onmoontlik om 'n sekere volgorde of rangskikking van werke konsekwent tot by die end van die verhandeling deur te voer, te wyte aan talryke ontbrekende gegewens. Ek wil egter die hoop koester dat hierdie verhandeling 'n beter begrip van, en 'n gesondere waardering vir hierdie kunstenaar sal opwek; en dat dit ander belangstellendes sal aanspoor om nog meer aandag aan sy prestasies op kunsgebied te bestee. af_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MA en_ZA
dc.description.department Visual Arts en_ZA
dc.identifier.citation Skawran, KM 1963, Hans Anton Aschenborn, mens en kunstenaar, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58066> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/58066
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Hans Anton Aschenborn, mens en kunstenaar af_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record