An appraisal of the consumer's cooling-off right in terms of section 16 of the Consumer Protection Act 68 of 2008
Loading...
Date
Authors
Barnard, Jacolien
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die nota het ten doel om artikel 16 van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008
(WVB) wat die afkoelreg van die verbruiker uiteensit te evalueer in die lig van alle
relevante definisies en bepalings binne die Wet. As gevolg van die wye toepassingsgebied
van die WVB is daar omstandighede waarin meer as een Wet op verbruikersooreenkoms
van toepassing kan wees en dus ook meer aas een statutêre afkoelreg. In
hierdie verband word die toepassing en interaksie tussen artikel 29A van die Wet op
Vervreemding van Grond 68 van 1981 en artikel 121 van die National Credit Act 34 van
2005 in samehang met artikel 16 van die WVB bespreek. Die nota wys onsekerhede in
hierdie verband uit en die bydrae word afgesluit met aanbevelings ten opsigte van die
regstel van die geïdentifiseerde onsekerhede.
Description
Keywords
Consumer protection, Cooling-off, Appraisal, Verbruikersbeskerming, Afkoelreg, Evaluering
Sustainable Development Goals
Citation
Barnard, J 2016, 'An appraisal of the consumer's cooling-off right in terms of section 16 of the Consumer Protection Act 68 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 3, pp. 495-503.