Article 13 of the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities : does the Children’s Act 38 of 2005 support access to justice for children with disabilities?

Show simple item record

dc.contributor.author Carter, E.I.
dc.contributor.author Boezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned 2016-10-28T06:51:23Z
dc.date.issued 2016
dc.description.abstract Statisties word kinders met gestremdhede meer gereeld mishandel as kinders sonder gestremdhede. Hierdie tendens dui daarop dat sodanige kinders kwesbaar is en meer dikwels as kinders sonder gestremdhede die hulp van toeganklike regstelsel kan benodig. Artikel 13 van die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede bepaal dat die reg ook vir persone met gestremdhede toeganklik moet wees. Met die inwerkingtreding van die Kinderwet 38 van 2005 is erkenning gegee aan hierdie spesifieke reg van kinders met gestremdhede. Ten spyte van die riglyne wat artikel 13 verskaf, blyk dit dat die Kinderwet, asook die Suid Afrikaanse regering, sukkel met die implementering van hierdie bepaling. Meer word dus van al die betrokke partye geverg om te verseker dat wanneer kinders met gestremdhede die hulp van die reg benodig dit sowel toeganklik as ontvanklik vir hulle behoeftes is. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.embargo 2016-12-31
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Carter, EI & Boezaart, T 2016, 'Article 13 of the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities : does the Children’s Act 38 of 2005 support access to justice for children with disabilities?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 248-260. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/57544
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject United Nations en_ZA
dc.subject Convention en_ZA
dc.subject Rights en_ZA
dc.subject Gestremdhede en_ZA
dc.subject Verenigde Nasies en_ZA
dc.subject Konvensie en_ZA
dc.subject Regte en_ZA
dc.subject Disabilities en_ZA
dc.title Article 13 of the United Nations Convention on the Rights of People with Disabilities : does the Children’s Act 38 of 2005 support access to justice for children with disabilities? en_ZA
dc.title.alternative Artikel 13 van die Verenigde Nasies se konvensie oor die regte van persone met gestremdhede : ondersteun die kinderwet 38 van 2005 kinders met gestremdhede se reg op toegang tot die reg? en_ZA
dc.title.alternative Artikel 13 van die Verenigde Nasies se Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede : ondersteun die Kinderwet 38 van 2005 kinders met gestremdhede se reg op toegang tot die reg? en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record