Please note, we are experiencing high volume submissions; you will receive confirmations of submissions in due course. Data upload (DOI): https://researchdata.up.ac.za/ UPSpace: https://repository.up.ac.za/handle/2263/51914
dc.contributor.author | De Villiers, Wium P.![]() |
|
dc.date.accessioned | 2016-10-28T05:47:35Z | |
dc.date.issued | 2016 | |
dc.description.abstract | In hierdie saak het die respondent die appellant suksesvol in die hoë hof vir skade weens onregmatige arrestasie en aanhouding, kwaadwillige vervolging en aanranding gedagvaar. Die respondent is vir meer as 20 maande aangehou aangesien die saak telkemale uitgestel is voordat hy uiteindelik vrygespreek is. Die appellant het ten opsigte van die aanhouding geappelleer en aangevoer dat die onregmatige aanhouding tot einde gekom het toe die landdros die respondent se verdere aanhouding gelas het. Die Hoogste Hof van Appèl het aanvaar dat selfs indien die arrestasie onwettig was, die hof wettiglik ingevolge artikel 50(1) van die Strafproseswet die verdere aanhouding van gearresteerde persoon kan gelas. Die hof wys egter daarop dat bevel ingevolge artikel 50(1) nie outomaties die verdere aanhouding regmatig maak nie. Dit hang van die feite van elke geval af. Die Hoogste Hof van Appèl bevind dat die polisie opsetlik die aanklaer en die landdros mislei het met die gevolg dat daar inbreuk gemaak is op die respondent se reg tot vryheid en sekuriteit. Die skrywer wys daarop dat die Hoogste Hof van Appèl nie nuwe rigting ingeslaan het nie maar ook voorsiening gemaak het vir die situasie waar die hofproses misbruik is. Die polisie se plig tot eerlikheid, openlikheid en integriteit word ook bespreek. Daar word geargumenteer dat die Hoogste Hof van Appèl se benadering in lyn met ons basiese begrip van geregtigheid is. Die skrywer wys daarop dat die Hoogste Hof van Appèl se steun op die respondent se reg tot vryheid en sekuriteit problematies is maar dat artikel 34 tot die redding kom. Daar word geargumenteer dat daar in die onderhawige geval ook inbreuk op die aangehoudene se reg op effektiewe regsbystand was en dat die respondent sy aanhouding ingevolge artikel 35(2)(d) kon betwis het. | en_ZA |
dc.description.department | Procedural Law | en_ZA |
dc.description.department | Procedural Law | en_ZA |
dc.description.embargo | 2016-12-31 | |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | De Villiers, WP 2016, 'Does remand in custody by a court following an unlawful arrest render the subsequent detertion lawful? Minister of Safety and Security v Tyokwana : 2015 1 SACR 597 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 302-307. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/57543 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Arrest | en_ZA |
dc.subject | Court | en_ZA |
dc.subject | Unlawful | en_ZA |
dc.subject | Delay | en_ZA |
dc.subject | Aanhouding | en_ZA |
dc.subject | Hof | en_ZA |
dc.subject | Onregmatig | en_ZA |
dc.subject | Uitsel | en_ZA |
dc.subject.other | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | |
dc.subject.other | Law articles SDG-16 | |
dc.title | Does remand in custody by a court following an unlawful arrest render the subsequent detertion lawful? Minister of Safety and Security v Tyokwana : 2015 1 SACR 597 (SCA) | en_ZA |
dc.title.alternative | Maak bevel vir uitstel in aanhouding deur hof nadat persoon onregmatig in hegtenis geneem is, sy verdere aanhouding regmatig? | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |