The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters

Show simple item record

dc.contributor.author Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
dc.date.accessioned 2016-10-28T05:39:13Z
dc.date.issued 2016
dc.description.abstract Hierdie bydrae toon aan hoe die Wet op Onderverdeling van Landbougrond in die 45- jarige bestaan daarvan tot magdom beslissings aanleiding gegee het en hoe die tersaaklike bepalings daarvan oor die jarige gewysig is om by veranderende tye en behoeftes aan te pas. In die besonder word aandag gegee aan die doel van die Wet en die onlangse beslissing in Four Arrows en die implikasies wat die beslissing inhou vir opsies, voorkoopsregte, skenkings en ruilkontrakte ten opsigte van die verdeling van landbougrond. Die gevolgtrekking is dat die Wet so gou moontlik geskrap moet word aangesien dit meer probleme skep as wat dit oplos. Daar word voorgestel dat die vereiste van ministeriële toestemming vir die onderverdeling van landbougrond eerder in ander wetgewing, soos die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 en die Grondopmetingswet 8 van 1997, opgeneem kan word. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.embargo 2016-12-31
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Nagel, CJ 2016, 'The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 276-285. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/57542
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Agricultural land en_ZA
dc.subject Subdivision en_ZA
dc.subject Purchase en_ZA
dc.subject Landbougrond en_ZA
dc.subject Onderverdeling en_ZA
dc.subject Koop en_ZA
dc.title The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters en_ZA
dc.title.alternative Wet op onderverdeling van landbougrond, opsies om te koop en verbandhoudende aangeleenthede en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record