Shareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008

Show simple item record

dc.contributor.author Esser, Irene-Marie
dc.contributor.author Delport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.date.accessioned 2016-10-28T04:44:26Z
dc.date.issued 2016
dc.description.abstract Die regte en remedies van aandeelhouers ingevolge die Maatskappywet 71 van 2008 word in hierdie artikel bespreek. Die doel is nie om die besonderhede van die remedies te bespreek nie, maar om G hoëvlak evaluasie van die beskerming van aandeelhouers ingevolge die wetgewing te doen. So G evaluasie is wenslik en noodsaaklik om te bepaal of die filosofie soos beoog in die Maatskappywet van 2008 inderdaad geïmplementeer is deur spesifieke bepalings en om te bepaal hoe hierdie filosofie verskil van dié in die Maatskappywet 61 van 1973, asook hoe dit die gemeenregtelike reëls in hierdie verband wysig. Daar word aandag gegee aan die bestuur van maatskappye deur die verhouding tussen die direksie en aandeelhouers te ondersoek en te kyk na die direksiestruktuur en die aanstelling en afdanking van direkteure. Verder word gekyk na die regte van belangehouers (“stakeholders”), remedies tot hulle beskikking en die regte van aandeelhouers ten opsigte van die vergoeding van direkteure. Daar word laastens ondersoek ingestel na watter mate aandeelhouers bemagtig is om aktiewe aandeelhouers (in die bestuur van die maatskappy) te wees. Dit word gedoen aan die hand van die struktuur van eienaarskap van die tipies- Suid-Afrikaanse maatskappy. Die agtergrond van die artikel is dus die verklaarde missie van die Maatskappywet dat dit aandeelhouersregte moet beskerm, aandeelhoueraktivisme moet bevorder en voorsiening moet maak vir beter beskerming van minderheidsaandeelhouers. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.embargo 2016-12-31
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Esser, I-M & Delport, PA 2016, 'Shareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 1-29. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/57538
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Shareholder en_ZA
dc.subject Philosophy en_ZA
dc.subject Protection en_ZA
dc.subject Aandeelhouers en_ZA
dc.subject Filosofie en_ZA
dc.subject Beskerming en_ZA
dc.subject Companies Act 71 of 2008 en_ZA
dc.subject Maatskappywet 71 van 2008 en_ZA
dc.title Shareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008 en_ZA
dc.title.alternative Filosofie van die beskerming van aandeelhouers in die Maatskappywet 71 van 2008 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record