Ontwikkeling en inhoud van 'n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram met alkoholafhanklike bejaardes
Loading...
Date
Authors
Geyer, Stephan
Strydom, Herman
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Stellenbosch, Department of Social Work
Abstract
In hierdie artikel word gefokus op ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram, ooreenkomstig
’n sterkteperspektief, wat ontwikkel en aangebied is vir alkoholafhanklike bejaardes
verbonde aan ’n geregistreerde behandelingsentrum. Die voorgenoemde program is deur die
navorsers ontwikkel, gemik op die eiesoortige behoeftes, sterktes en uitdagings van dié
kliëntegroep.
Die doelwitte van hierdie artikel is (a) om die proses waarvolgens ’n maatskaplike groepwerkbemagtigingsprogram
vir alkoholafhanklike bejaardes ontwikkel en aangebied is, te bespreek,
asook (b) om die programinhoud kortliks weer te gee, sodat maatskaplikewerk-praktisyns die
program enersyds kan benut, en andersyds gestimuleer word tot soortgelyke praktykinisiatiewe.
Description
Keywords
Maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram, Alkoholafhanklike bejaardes
Sustainable Development Goals
Citation
Geyer, S & Strydom, H 2008, 'Die ontwikkeling en inhoud van 'n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram met alkoholafhanklike bejaardes', Social Work / Maatskaplike Werk, vol. 44, no. 1, pp. 75-93.