Sizing for ethnicity in multi-cultural societies : validation of the size specifications for young South African women of African descent

Show simple item record

dc.contributor.author Muthambi, Amukelani
dc.contributor.author De Klerk, Helena Maria
dc.contributor.author Mastamet-Mason, A.
dc.date.accessioned 2016-08-01T09:22:26Z
dc.date.available 2016-08-01T09:22:26Z
dc.date.issued 2016
dc.description Article based on a paper read at the joint 11th International SAAFECS Conference and the 6th IHEA Regional African Conference, Pretoria, South Africa. 27 February 2013 – 1 March 2013. en_ZA
dc.description.abstract Muthambi et al (2015) het grootte-spesifikasies voorgestel vir jong Suid-Afrikaanse vroue van Afrika-afkoms met driehoekvormige liggaamsbou. Hierdie opvolgstudie was daarop gemik om vas te stel of die grootte-spesifikasies soos voorgestel in Muthambi et al (2015) aan Suid-Afrikaanse vroulike studente van Afrika-afkoms met driehoekvormige liggaamsbou ’n verbeterde algehele kwaliteit van passing bied. Kwaliteit van passing is geëvalueer op ’n nie-verteenwoordigende steekproef van een deelnemer per grootte. ’n Paneel vakkundiges met ervaring in die evaluering van kledingpassing (apparel fit) het die toetskledingstukke se kwaliteit van passing geëvalueer. Die bevindinge dui daarop dat die heersende Suid-Afrikaanse groottebepaling (sizing) nie voldoende voorsiening maak vir aanvaarbare algehele kwaliteit van passing vir jong Suid-Afrikaanse vroue van Afrika-afkoms met driehoekvormige liggaamsbou nie. Die eenheid van analise is gekenmerk deur ’n heupmaat wat groter is as die borsmaat. Die deelnemers het toetskledingstukke benodig wat, gebaseer op die heersende Suid-Afrikaanse standaardmates, twee groottes groter gesny moes word, dit wil sê volgens die grootte-spesifikasies soos voorgestel in Muthambi et al (2015) om hul groter heupmate te akkommodeer. Die toetskledingstukke wat volgens die heersende Suid-Afrikaanse standaardmates ontwikkel is, het dus ’n te los passing in die bolyf getoon. Die toetskledingstukke wat gesny is volgens die grootte-spesifikasies voorgestel in Muthambi et al (2015), was ontwerp om die groter onderlyfmate van die deelnemers te akkommodeer, en het derhalwe vir die deelnemers ’n verbeterde algehele kwaliteit van passing gebied. Daar word aan die hand gedoen dat die grootte-spesifikasies wat in Muthambi et al (2015) voorgestel word, as riglyn gebruik word by die bepaling van standaardgroottes vir kledingstukke bedoel vir Suid-Afrikaanse vroue van Afrika-afkoms met driehoekvormige liggaamsbou. en_ZA
dc.description.department Consumer Science en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.sponsorship National Research Foundation (NRF) en_ZA
dc.description.uri http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/famecs en_ZA
dc.identifier.citation Muthambi, A, De Klerk, HM & Mastamet-Mason, A 2016, 'Sizing for ethnicity in multi-cultural societies: validation of the size specifications for young South African women of African descent', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 44, pp. 1-10. en_ZA
dc.identifier.issn 0378-5254
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/56161
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_ZA
dc.rights South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences en_ZA
dc.subject Suid-Afrikaanse vroue en_ZA
dc.subject Afrika-afkoms en_ZA
dc.subject Kwaliteit en_ZA
dc.subject Groottebepaling en_ZA
dc.title Sizing for ethnicity in multi-cultural societies : validation of the size specifications for young South African women of African descent en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record