Validity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA)

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Maithufi, Ignatius Philip
dc.date.accessioned 2016-07-13T09:39:11Z
dc.date.available 2016-07-13T09:39:11Z
dc.date.issued 2015-08
dc.description.abstract Die Suid-Afrikaanse reg is oor aantal jare gekonfronteer met die taak om die geldigheid van burgerlike of gebruiklike huwelik te bepaal in gevalle waar man met meer as een vrou op slag getroud was. Dit was as gevolg van die feit dat gebruiklike huwelike nie as geldige huwelike erken is nie. Gevolglik het die totstandkoming van burgerlike huwelik, gedurende die bestaan van gebruiklike huwelik met ander persoon, die ontbinding van die bestaande gebruiklike huwelik bewerkstellig. Hierdie posisie is in 1988 verander deur die Wysigingswet op Huweliks- en Huweliksgoederereg van 1988 wat op 2 Desember 1988 in werking getree het. Sedertdien word gebruiklike huwelike nie meer ontbind deur die sluit van burgerlike huwelik nie. Die posisie word tans gereguleer deur die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998 wat die man in gebruiklike huwelik belet om burgerlike huwelik met ander vrou te sluit . Die mees onlangse saak wat hieroor handel, is TM v NM 2014 4 SA 578 (HHA), ook gerapporteer as Murabi v Murabi [2014] JOL 31715 (HHA). Die hof in hierdie saak het bevind dat burgerlike huwelike gesluit na 2 Desember 1988 gedurende die bestaan van gebruiklike huwelik nietig is. Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998 maak ook hierdie huwelik ongeldig. Daar is beslis dat die frase “afdoende bewyse” soos gebruik in enige statutêre bepaling nie beteken dat die sluiting in alle omstandighede bestand is teen aanval of dat dit nie ongeldig verklaar kan word op die basis dat dit bedrieglik verkry is nie. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Maitufi, IP 2015, 'Validity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, no. 3, pp. 533-540. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/55743
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Suid-Afrikaanse reg en_ZA
dc.subject Burgerlike huwelik en_ZA
dc.subject Gebruiklike huwelik en_ZA
dc.subject Civil marriage en_ZA
dc.subject Customary marriage en_ZA
dc.subject South African law en_ZA
dc.title Validity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA) en_ZA
dc.title.alternative Geldigheid van burgerlike huwelik gesluit na 2 Desember 1988 gedurende die bestaan van gebruiklike huwelik en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record