Antichresis, hemiolia and the statutory limit on interest in Gerard Noodt's de foenore et usuris

Show simple item record

dc.contributor.author Thomas, P.J. (Philippus Johannes)
dc.date.accessioned 2008-05-26T13:13:53Z
dc.date.available 2008-05-26T13:13:53Z
dc.date.issued 2007-05
dc.description.abstract Rente is kontroversieel. Die Hollandse regsprofessor Gerard Noodt was ’n kampvegter vir hierdie instelling en het die aangeleentheid in ’n monografie sistematies behandel. Die artikel ondersoek Noodt se uiteensetting van hoe die statutêre beperkings omseil word. Noodt behandel antichresis uitvoerig en kom tot die konklusie dat die statutêre limiet ook hier van toepassing was. Dit is egter duidelik dat die moontlikheid om rente in ander vorme te ontvang kontrole bemoeilik. Bowendien was die statutêre beperking nie op landbou produkte van toepassing nie. Gevolglik het woekeraars gestipuleer dat die geleende geld asook die rente in die vorm van landbou produkte terugbetaal moet word. Keiserlike wetgewing het die probleem aangespreek in C Th 2 33 1, maar die hemiolia het ’n rentekoers van vyftig persent gebly totdat Justinianus dit afgeskaf het. Noodt se benadering is om die ekonomiese oorwegings bo die moraliteit van die saak te stel. afr
dc.format.extent 253172 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Thomas, PJ 2007, 'Antichresis, hemiolia and the statutory limit on interest in Gerard Noodt's de foenore et usuris', De Jure, vol. 1, no. 40, pp. 52-68. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/5545
dc.language.iso en en
dc.publisher LexisNexis en
dc.rights LexisNexis en
dc.subject Antichresis en
dc.subject Hemiolia en
dc.subject.lcsh Antichresis en
dc.title Antichresis, hemiolia and the statutory limit on interest in Gerard Noodt's de foenore et usuris en
dc.title.alternative Antichresis, hemiolia en die statutêre beperking op Noodt se de foenore et usuris afr
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record