Kontekstuele uitleg van Psalm 110 binne sy historiese raamwerk

Loading...
Thumbnail Image

Authors

De Bruyn, J.J.
Human, Dirk J.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Bureau for Scholarly Journals

Abstract

Psalm 110 is sekerlik die psalm wat die meeste in die Nuwe Testament aangehaal word. Hierdie feit kan aanleiding gee tot die vraag of die Nuwe Testament die enigste sleutel is tot die verstaan van Psalm 110. Uiteraard sal die eksegetiese model wat gebruik word 'n invloed hê op die verstaan van die Psalm. In hierdie artikel sal die moontlikheid ondersoek word of daar enige ander figuur is, behalwe Jesus Christus, wat 'n priester volgens die orde van Melgisedek kan wees. Indien daar is, sal dit aan Psalm 110 'n ander betekenis gee as wat die Nuwe Testament daaraan gee. ENGLISH: Psalm 110 is the psalm that is most revered to in the New Testament. The question can be asked whether the New Testament is the only key to the understanding of Psalm 110. Naturally, the exegetic model that one uses will have an influence on our understanding of the Psalm. The question that will be observed in this article is whether there can be another figure, in addition to Jesus Christ, that can be a priest from the order of Melchizedek. If so, that can shed an alternative light on Psalm 110 from that of the New Testament.

Description

Keywords

Koningspsalm

Sustainable Development Goals

Citation

De Bruyn, JJ & Human, DJ 2006, ''n Kontekstuele uitleg van Psalm 110 binne sy historiese raamwerk', In die Skriflig, vol. 40, no. 3, pp. 465-482. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_skrif.html]