Godsbeelde van klein kinders met 'n gebrekkige manlike rolmodel : 'n Geloofsontwikkelingsbenadering

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dreyer, Yolanda en
dc.contributor.postgraduate McDonald, Melissa en
dc.date.accessioned 2016-06-10T07:36:18Z
dc.date.available 2016-06-10T07:36:18Z
dc.date.created 2016-04-14 en
dc.date.issued 2015 en
dc.description Dissertation (MA (Theol))--University of Pretoria, 2015. en
dc.description.abstract Een van die mees belangrike geloofskonsepte wat by klein kinders ontwikkel, is hulle Godsbeeld. Die korrelasie tussen die beeld van hulle vader en hulle Godsbeeld is reeds in studies uitgewys (Rizzuto 1979:50, 52; kyk Day 1975:172, 173, 175). Die doel van hierdie studie is om die invloed wat die gebrekkig, onbeholpe of swakker vaderfiguur op die ontwikkeling van kinders se Godsbeeld het, te ondersoek. Die term vader verwys in hierdie studie na: biologiese vader, stiefvader, lewensmaat van die moeder, grootvader, of enige ander volwasse manlike persoon wat by die gesin inwoon. Vanuit n geloofontwikkeling benadering word kleiner kinders se Godsbeeld ondersoek. Die kinders wat aan hierdie studie deelneem se ouderdomme wissel tussen vyf en agt jaar. n Rolmodel oefen n spesifieke invloed op ander uit. Volwassenes se invloed is beduidend aangesien kinders volwasse gedrag naboots. Die voorbeeld wat deur die rolmodel gestel word, kan voor- of nadelig wees. n Gebrekkige rolmodel voed kinders op n gebrekkige manier op. Die kwaliteit van die opvoeding kan van mindere waarde wees en kan tot n agterstand in die kind se ontwikkeling lei. Die gedrag van sommige vaderfigure is gevaarlik en kan tot die nadeel van beide kinders se fisiese as emosionele welstand lei. Hierdie gedrag sluit dan ook misdade in. Kinders word holisties benader. Alhoewel voorsiening daarvoor gemaak word dat individuele kinders hulle eie gedrag bepaal, speel talle faktore n rol in hulle gedrag. n Holistiese benadering sluit ook n spirituele perspektief in, naamlik dat kinders as unieke skepsels van God gesien word. Om n meer breedvoerige prentjie van die kind te hê, word alle areas van ontwikkeling ondersoek en ingesluit. Volgens n holistiese benadering sal kinders word as meer as hulle fisiese karaktereienskappe benader word. Daar is n wisselwerking tussen kinders se fisiese en psigiese sye. Hulle ervaar hulle wêreld in totaliteit en reageer ook in totaliteit daarop. Die verskillende ontwikkelingsareas moet in berekening gebring word wanneer kinders se Godsbeeld ondersoek word. Geloof ontwikkel nie as n alleenstaande entiteit nie, maar vorm deel van kinders se morel-normatiewe ontwikkeling. en
dc.description.availability Unrestricted en
dc.description.degree MA (Theol) en
dc.description.department Practical Theology en
dc.description.librarian tm2016 en
dc.identifier.citation McDonald, M 2015, Godsbeelde van klein kinders met n gebrekkige manlike rolmodel: n Geloofsontwikkelingsbenadering, MA (Theol) Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53066> en
dc.identifier.other A2016 en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/53066
dc.language.iso en en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject UCTD en
dc.subject God-images
dc.subject Young children
dc.subject Lack of male role model
dc.subject Faith development approach
dc.subject Child development
dc.subject Godsbeelde
dc.subject Klein kinders
dc.subject Gebrekkige manlike rolmodel
dc.subject Geloofsontwikkelingsbenadering
dc.subject Kinderontwikkeling
dc.subject.other Theology theses SDG-01
dc.subject.other SDG-01: No poverty
dc.subject.other Theology theses SDG-03
dc.subject.other SDG-03: Good health and well-being
dc.subject.other Theology theses SDG-05
dc.subject.other SDG-05: Gender equality
dc.subject.other Theology theses SDG-10
dc.subject.other SDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.other Theology theses SDG-16
dc.subject.other SDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.title Godsbeelde van klein kinders met 'n gebrekkige manlike rolmodel : 'n Geloofsontwikkelingsbenadering en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record