Prostaat en blaasprobleme : 'n drukkende onderwerp

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Andre
dc.date.accessioned 2016-05-05T12:05:00Z
dc.date.available 2016-05-05T12:05:00Z
dc.date.issued 2015-05
dc.description.abstract Prostaat- en blaasprobleme is vir 'n man glad nie 'n aangename onderwerp van bespreking nie, maar Junie is internasionale mannegesondheidsmaand en daarom is 'n paar kwessies rakende die "oumansklier" ter sake. Daar is volop inligting oor sulke probleme op die internet en vriende kan altyd oorvloedig raad gee. Talle boererate is al beskryf wat wissel van gekookte anyssaad tot knoffelhuisies - en moet natuurlik nie al die Lennon-medisyne vergeet nie! Gelukkig verbeter die mediese wetenskap en tegnologie by die dag, asook die effektiwiteit van die behandeling van siektes, insluitende kanker. en_ZA
dc.description.department Pharmacology en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.plus50.co.za en_ZA
dc.description.uri http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/plus50 en_ZA
dc.identifier.citation Marais, A 2015, 'Prostaat en blaasprobleme : 'n drukkende onderwerp', Plus 50, vol. 10, no. 2, pp. 18-19. en_ZA
dc.identifier.issn 1815-8994
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52480
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Plus 50 Media (Pty) Ltd. en_ZA
dc.rights Plus 50 Media (Pty) Ltd. en_ZA
dc.subject Blaasprobleme en_ZA
dc.subject Prostaatprobleme en_ZA
dc.subject Mans en_ZA
dc.title Prostaat en blaasprobleme : 'n drukkende onderwerp en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record