Liefde vir die vreemdeling in Levitikus 19 : uiteenlopende sienings oor vreemdelinge in die Heiligheidswetgewing

Show simple item record

dc.contributor.author Meyer, Esias E.
dc.date.accessioned 2016-04-21T06:24:35Z
dc.date.available 2016-04-21T06:24:35Z
dc.date.issued 2015-12
dc.description.abstract Die doel van hierdie artikel is om die figuur van die vreemdeling in die boek Levitikus as deel van die Pentateug te ondersoek. Die artikel verduidelik eers die diakroniese uitgangspunte van hierdie ondersoek. Hierdie uitgangspunte vorm die fondament waarop die res van die argument gebou word. Die Heiligheidwetgewing word deur die meeste geleerdes as ’n post-Priesterlike teks van die Persiese tydvak gesien. Die artikel bied ’n oorsig oor die voorkoms van die term in Levitikus 16–26. Dan volg ’n oorsig oor die debat oor die vreemdelingtema tot op hede en word daar veral gefokus op die belangrike bydraes van Jacob Milgrom en Christophe Nihan. Milgrom het duidelik aangetoon dat daar nie sprake is van proseliete in hierdie tekste nie en Nihan het gewys dat die verandering van die status van die met ekonomiese vooruitgang gepaardgegaan het. In die tweede helfte van die artikel word daar aangetoon dat hierdie verduidelikings nie genoegsaam is om die oproep om die lief te hê in Levitikus 19:33–34 te verduidelik nie. Die artikel bespreek hoofstuk 19 in meer besonderhede en wys daarop dat daar ’n proses van binnebybelse eksegese plaasgevind het. Levitikus 19:33–34 word bespreek in verband met Eksodus 22:20–21 en Deutero-nomium 10:18–19. Die bespreking toon dat die Levitikusteks die ouer tekste herinterpreteer het. In die lig van hierdie bespreking is die gevolgtrekking dat daar minstens drie verskillende sienings van die in die Heiligheidswetgewing sigbaar is wat heel waarskynlik chronologies uit mekaar ontwikkel het. Ten slotte word gevra of ons vandag enigiets sou kon leer uit die sienings van die in die Heiligheidswetgewing. en_ZA
dc.description.abstract The article engages with the figure of the stranger (גֵּר) in the book of Leviticus in general and Leviticus 19:33-34 in particular. References to the גֵּר are found mostly in what is traditionally known as the Holiness Legislation, which is understood as a post-Priestly text which was created as a result of an inner-biblical discussion. The Holiness Legislation came into being in the Persian period. The article starts by presenting an overview of the different occurrences of the term גֵּר in Leviticus 16-26. It attempts to show which laws are applied to the גֵּרים, what protection they are given and how they are to be treated in general. Two cases of an earlier view of the גֵּר in 19:10 and 23:22 are also pointed out, since they express a similar view of the גֵּר as the older law codes. Especially important are examples where obedience to the same laws is expected of both the גֵּרים and the Israelites, including Leviticus 16:29; 17;25; 18:26; 19:34; 24:16, 22. The article then presents an overview of the current state of the debate on the position of the גֵּר. The first issue addressed is the old argument going back to Bertholet (1896), and still very much prevalent in current scholarship, that the גֵּר was a proselyte, in other words, somebody who came from the outside and who was assimilated into the Israelite community, including the cult. The cases mentioned above of where the same thing is expected of both the אֶזְרָח and the גֵּר are good examples of texts used in the proselyte argument. en_ZA
dc.description.department Old Testament Studies en_ZA
dc.description.librarian am2016 en_ZA
dc.description.uri http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies en_ZA
dc.description.uri http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/litnet? en_ZA
dc.identifier.citation Meyer, EE 2015, 'Liefde vir die vreemdeling in Levitikus 19 : uiteenlopende sienings oor vreemdelinge in die Heiligheidswetgewing', LitNet Akademies, vol. 12, no. 3, pp. 487-516. en_ZA
dc.identifier.issn 1995-5928
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/52085
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LitNet en_ZA
dc.rights LitNet en_ZA
dc.subject Heiligheidswetgewing en_ZA
dc.subject Levitikus 17–26 en_ZA
dc.subject Levitikus 19 en_ZA
dc.subject Liefde en_ZA
dc.subject Vreemdelinge en_ZA
dc.subject Holiness code en_ZA
dc.subject Leviticus 17-26 en_ZA
dc.subject Leviticus 19 en_ZA
dc.subject Love en_ZA
dc.subject Strangers en_ZA
dc.title Liefde vir die vreemdeling in Levitikus 19 : uiteenlopende sienings oor vreemdelinge in die Heiligheidswetgewing en_ZA
dc.title.alternative Love of the stranger in Leviticus 19 : different views of strangers in the Holiness legislation en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record