Meiring, Hannes
(Foto-Rapport, supplement to Rapport, 1975-09-21)
Artikel oor die ou Nasionale Bank en Muntgebou, wat as een van die juwele in die wesfasade van Pretoria se Kerkplein beskou word. Kort geskiedenis van die gebou en 'n skets van die vooraansig deur Hannes Meiring is ingesluit.