Historisiteit en historiese fiksie - 'n repliek

Show simple item record

dc.contributor.author Pretorius, F. (Fransjohan)
dc.date.accessioned 2016-02-29T09:27:31Z
dc.date.available 2016-02-29T09:27:31Z
dc.date.issued 2015
dc.description.abstract In sy respons op my artikel “Die historisiteit van resente Afrikaanse historiese fiksie oor die Anglo-Boereoorlog” in Tydskrif vir letterkunde gee Willie Burger indrukwekkende verwysings na die teorie van historiese fiksie. Ongelukkig bied die literatore wat hy aanhaal slegs ’n letterkundige perspektief. Hulle neem nie die historikus se hoek in ag nie. Volgens Burger (92–3) verwys Milan Kundera na twee soorte historiese fiksie. Die een ondersoek die historiese dimensie van die mens en die ander maak van ’n historiese situasie ’n romantiese verhaal. Laasgenoemde is nie vir Kundera werklik ’n roman nie, want dit bring geen verandering aan ons verstaan van die mens nie—dis fiksie wat bloot die geskiedenis op ’n romanmatige wyse weergee. Vir hom is die taak van die letterkunde nie om geskiedskrywing te wees nie, maar om die ongekaarte terrein van ons bestaan te ondersoek. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.letterkunde.up.ac.za/ en_ZA
dc.identifier.citation Pretorius, F 2015, 'Historisiteit en historiese fiksie - 'n repliek', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 52. no. 2, pp. 99-101. en_ZA
dc.identifier.issn 0041-476X (print)
dc.identifier.issn 2309-9070 (online)
dc.identifier.other 10.4314/tvl.v52i2.7
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/51588
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_ZA
dc.subject Historisiteit van resente en_ZA
dc.subject Afrikaanse historiese fiksie en_ZA
dc.subject Anglo-Boereoorlog en_ZA
dc.subject Historiese fiksie en_ZA
dc.title Historisiteit en historiese fiksie - 'n repliek en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record