Algemene kerkgeskiedenis - 'n inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795

Show simple item record

dc.contributor.author Pont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-
dc.contributor.editor Van Aarde, A.G. (Andries G.)
dc.date.accessioned 2015-09-30T05:57:59Z
dc.date.available 2015-09-30T05:57:59Z
dc.date.issued 1994
dc.description.abstract Die geskiedenis van die kerk in Nederland, al is dit net oorsigtelik, bly belangrik vir die verstaan van die geskiedenis van die kerk in Suid-Afrika. In 'n sekere sin is dit vanselfsprekend, want van 1652 tot 1795 is die Kaapkolonie 'n wingewes van die Nederlandse Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Die Kompanjie wat as owerheid in sy kolonies opgetree het, het gedurende sy besetting van die Kaap geen ander kerk in die Kaap toegelaat nie as die publieke kerk van Nederland wat van sy Rooms-Katolieke geloof gesuiwer is. Dit het beteken dat vir die eerste byna 150 jaar die historiese gebeure en teologiese ontwikkeling in Europa hoofsaaklik deur 'n Nederlandse tregter na Suid-Afrika kom. Omdat die kerk in die Kaapkolonie heeltemal verbind is aan die Kompanjie, word die verskuiwings in die Europese dinkwereld hoofsaaklik na die Kaap oorgedra deur aankomende predikante, amptenare en derglike meer. Dit het beteken dat ook nie alles wat in Nederland kerk en wereld beroer het, na die Kaap deurgewerk het nie. en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.identifier.citation Pont, AD 1994, 'Algemene kerkgeskiedenis - 'n Inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795', Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 6, pp. 1-207. en_ZA
dc.identifier.isbn 0-9583208-4-5
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/50097
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Tydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en_ZA
dc.relation.ispartofseries Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 6 en_ZA
dc.rights © 1994. Tydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika met die ondersteuning van die Universiteit van Pretoria en die Buro vir Wetenskaplike Publikasies by die Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie. en_ZA
dc.subject Vestiging van die Hervormde Kerk en_ZA
dc.subject Hervormde Kerk in n hervormde staat en_ZA
dc.subject Sinode van Dordrecht (1618-1619) en_ZA
dc.subject Remonstrante en_ZA
dc.subject Besluite van die sinode ten opsigte van binne-kerklike sake en_ZA
dc.subject Hervormde Kerk na die sinode van Dordrecht en_ZA
dc.subject Hervormde Kerk in die agtiende eeu en_ZA
dc.subject Nuwe Psalmberyming van 1775 en_ZA
dc.subject Politieke omwenteling en_ZA
dc.subject Geskiedenis van die kerk en_ZA
dc.subject Begin jare en_ZA
dc.subject Kerkhervorming en_ZA
dc.subject Calvinisme en_ZA
dc.subject Joh Coccojus(1603-1669) en_ZA
dc.subject Supra-naturalisme en_ZA
dc.title Algemene kerkgeskiedenis - 'n inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795 en_ZA
dc.type Book en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record