Skrif is aan ons toevertrou : die implikasie van τὰ λόγια τοῦ θεοῦ in Romeine 3:2

Show simple item record

dc.contributor.author Zuiddam, Benno A.
dc.date.accessioned 2015-09-14T07:31:58Z
dc.date.available 2015-09-14T07:31:58Z
dc.date.issued 2010-06
dc.description.abstract In Paul’s Epistle to the Romans, the expression τὰ λόγια τοῦ θεοῦ refers to speech of God that was entrusted to the Jews as a people. This includes everything He spoke through Moses and the prophets. The apostle presents this as a matter of the greatest privilege to his readers, both for its authoritative contents and the personal involvement of the God of the Covenant it represents. Paul uses these ‘oracles’ or ‘very words of God’ as a collective reference (indicated by τὰ) to all divine speech that was entrusted to the Jews before the revelation of God’s righteousness in Christ, to which these λόγια τοῦ θεοῦ bore witness in advance. This article consequently argues that τὰ λόγια τοῦ θεοῦ refers to the Bible as phenomenon, the revealed Word of God that was entrusted to the Jewish people. en_ZA
dc.description.abstract Paulus se brief aan die Romeine kan gesien word as die beknopte, sistematiese teologie van die Apostoliese Christendom. Dit behandel verskeie dogmatiese onderwerpe, onder andere kennis van God en sy wil deur mense wat onderwerp is aan die gevolge van die sondeval. Dit speel ’n sentrale rol in die eerste hoofstukke van die brief. Hierdie artikel voer aan dat die grondslag van Paulus se raamwerk nie godsdienstige insigte is wat die mense self verkry nie – in elk geval nie volgens die skrywer self nie. Volgens hom is die spesifieke openbaring van Godsweë aan Abraham se nakomelinge die betekenisvolste faktor wat ’n verskil gemaak het en wat die Jode in hierdie spesiale verhouding met die Here geplaas het. Die apostel maak hierdie kernstelling in Romeine 3:1–2: τί οὖν τὸ περισσὸν τοῦ Ἰουδαίου ἢ τίς ἡ ὠφέλεια τῆς περιτομῆς; πολὺ κατὰ πάντα τρόπον πρῶτον μὲν γὰρ ὅτι ἐπιστεύθησαν τὰ λόγια τοῦ θεοῦ. Het dit dan enige voordeel om ’n Jood te wees, en het die besnydenis enige nut? Ja, baie, in allerlei opsigte. Die belangrikste is dat God sy woorde aan die Jode toevertrou het. (1983/1992-vertaling)1 en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.hts.org.za en_ZA
dc.identifier.citation Zuiddam, B.A., 2010, ‘Die Skrif is aan ons toevertrou: Die implikasie van τὰ λόγια τοῦ θεοῦ in Romeine 3:2’,HTS Teologiese Studies/Theological Studies 66(1),Art. #620, 6 pages. DOI:10.4102/hts.v66i1.620. en_ZA
dc.identifier.issn 0259-9422 (print)
dc.identifier.issn 2072-8050 (online)
dc.identifier.other 10.4102/hts.v66i1.620
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/49815
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher OpenJournals Publishing en_ZA
dc.rights © 2010. The Authors. Licensee: OpenJournals Publishing. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_ZA
dc.subject Orakel en_ZA
dc.subject Bybel en_ZA
dc.subject Paulus en_ZA
dc.subject Bybelvertaling en_ZA
dc.subject Openbaring en_ZA
dc.title Skrif is aan ons toevertrou : die implikasie van τὰ λόγια τοῦ θεοῦ in Romeine 3:2 en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record