Analise van enkele veranderlikes wat die wiskundeprestasie van Tswanasprekende leerders beïnvloed
Loading...
Date
Authors
Maree, J.G. (Kobus)
Erasmus, C.P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns
Abstract
An analysis of some factors that influence Tswana-speaking learners’ achievement in mathematics. Inadequate achievement in mathematics is a common phenomenon, especially among black learners where the problem is becoming critical. Tswana learners in the Mafikeng region find themselves in an educational situation that does not always promote the optimal
actualisation of their personal potential. An outcome of this situation is inadequate achievement in mathematics. The aim of this study has inter alia been the exploration of the inadequate achievement in mathematics of Tswana learners in the Mafikeng region by administering a Diagnostic Test and a Learner Questionnaire. The cognitive and affective facets of the Tswana learner’s achievement
in mathematics were measured. A remedial strategy specifically aimed at the Tswana learner in the Mafikeng region was subsequently devised.
AFRIKAANS: Ontoereikende prestasie in wiskunde is ’n verskynsel wat besonder algemeen voorkom en navorsers is dit eens dat die probleem veral by swart leerders kritieke afmetings aanneem. Die Tswanaleerders in die Mafikeng-streek bevind hulle in ’n opvoedingsituasie wat nie altyd vir optimale verwerkliking van hul
persoonsmoontlikhede bevorderlik is nie. Een moontlike uitkoms van hierdie situasie is ontoereikende prestasie in wiskunde. Die doel van die onderhawige studie is onder meer die verkenning van die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek se ontoereikende prestasie in wiskunde. Dit is gedoen deur die inskakeling van ’n Diagnostiese Toets en ’n Leerdervraelys waarmee die kognitiewe en affektiewe fasette van die Tswanaleerder se prestasie in wiskunde gemeet is. ’n Remediëringstrategie wat spesifiek gerig is op die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek is vervolgens saamgestel.
Description
Keywords
Academic underachievement, Mathematics, Tswana-speaking learners, North-West Province, South Africa, Black learners
Sustainable Development Goals
Citation
Maree, JG & Erasmus, CP 2003, ''n Analise van enkele veranderlikes wat die wiskundeprestasie van Tswanasprekende leerders beïnvloed', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 22, no. 2/3, pp. 61-68. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html]