Duffey, Alexander Edward
(South African Society of Cultural History, 2012-06)
Die doelwit van dié artikel is tweevoudig: eerstens is dit ’n poging om aan te dui
dat kulturele seleksie van wat betekenisvol en wat van geen belang is nie, ’n direkte
invloed het op die insameling van historiese data ...