Knowledge management principles
Loading...
Authors
Breedt, Marlize
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Business drivers such as digitisation, globalisation, customer intimacy and the
emergence of the Information Age initiate the need to manage the organisation’s
knowledge asset. Knowledge management aims at leveraging this explicit and tacit
knowledge asset to the collective benefit of the organisation by developing an
infrastructure to facilitate the knowledge process and by making information readily
available. The implementation of such an initiative requires integration of the
strategic, process, human resource, and technology architecture components as the
company’s competitive advantage depends on the quality of the organisation’s
knowledge asset and successful exploitation of it.
Veranderingsdrywers soos digitalisasie, die wêreldwye-mark-ontwikkeling, kliënteverhoudings en die ontstaan van die inligtingsera inisieer die behoefte om die organisasie se kennishulpbron te bestuur. Kennisbestuur het ten doel om die eksplisiete en nie-eksplisiete kennishulpbron tot die gesamentlike voordeel van die organisasie aan te wend deur ‘n infrastruktuur daar te stel om die kennisproses te fasiliteer en inligting beskikbaar te stel. Die implementering van ‘n kennisbestuursinitiatief vereis die integrasie van die strategiese, proses-, menslikehulpbron-, en tegnologieargitektuurkomponente, omrede die kompeterende voordeel van die organisasie afhanklik is van die kwaliteit van die organisasie se kennishulpbron en die organisasie se vermoë om dit te effektief te benut.

Description
12 pages
Also published as an article: Breedt, M & Van Rensburg, A 1999. 'Knowledge management principles', The South African Journal of Industrial Engineering, vol.10, no 1, pp 1-12. [http://sajie.journals.ac.za]

Keywords
Digitisation, Customer intimacy, Business drivers, Technology architecture components, Company’s competitive advantage
Sustainable Development Goals
Citation
Breedt, M & Van Rensburg, ACJ 2006, 'Knowledge management principles', 12 p.