Transvaal Romantic : an exploration of Romantic elements in the landscape paintings of Moses Tladi
Loading...
Date
Authors
Coetsee, Ydi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Little comprehensive literature is available on Romantic expressions by black artists in South Africa.
The work of Moses Tladi, a recently re-discovered Pedi artist, offers a unique perspective on the
iconic landscape genre that found its origins in this era. The artist, recently researched by Angela
Read Lloyd, was born in 1897 and made a living as a gardener for a prosperous English family in
Johannesburg. His landscapes adopt the language of the Romantic sublime, expressing a fascination
with nature and one’s being-in-nature as it exchanges a mimetic representation of reality for one
imbued with the spiritual and imaginative. By comparing and discussing his work in relation to
seminal Romantic artists such as J.M.W. Turner and David Caspar Friedrich, I hope to commemorate
Tladi’s work, as well as draw attention to how his unique South African setting influenced his painting
methods and Romantic inclinations. Intertwined with (and problematised by) the social and political
currents of his time, Tladi’s paintings become the interpretation of nature’s forces.
Byna geen literatuur bestaan tans oor Romantiese skilderwerk deur swart kunstenaars binne die Suid-Afrikaanse kunsversameling nie. In die werk van Moses Tladi, ’n Pedi kunstenaar wat onlangs herontdek is, word daar ’n unieke perspektief op die ikoniese landskap genre gewerp, ‘n genre wat sy oorsprong in die Romantiek vind. Die kunstenaar, nagevors deur Angela Read Lloyd, is gebore in 1897 en het as tuinier gewerk by ‘n gegoede Engelse huisgesin in Johannesbug. Tladi se landskappe gebruik die taal van die Romantiese sublieme en druk ’n fassinasie met die natuur en die mens in die natuur uit, eerder as ’n wêreld-getroue uitbeelding daarvan. Deur sy werk te vergelyk met dié van belangrike Romantiese kunstenaars soos J.M.W. Turner en David Caspar Friedrich, hoop ek om Tladi se werk te herdenk, asook om aandag te vestig op die manier wat sy unieke Suid-Afrikaanse omstandighede sy tegniek en Romantiese temperament beïnvloed. Verweef met (en gekompliseer deur) die sosiale en politieke strominge van sy tyd, word Tladi se skilderye ’n vertolking van die natuur se mag.

Description
Keywords
Tladi, Nature romanticism, Sublime, Political
Sustainable Development Goals
Citation
Coetsee, Y 2013, 'Transvaal Romantic: an exploration of Romantic elements in the landscape paintings of Moses Tladi', South African Journal of Art History, vol. 28, no. 3, pp. 1-11. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]