Browsing Gerard Moerdyk Collection by Issue Date

Browsing Gerard Moerdyk Collection by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Unknown (Volkstem, 1923-01-18)
    Dundee se nuwe Ned. Herv. of Geref. kerkgebou, ontwerp deur Gerard Moerdijk, is op 8 Desember 1922 ingewy.
  • Moerdijk, Gerard (Die Boerevrou, Maart, 1923, 1923-03)
    Artikel deur Gerhard Moerdyk oor die ontwerp van 'n huis vir 'Die Boerevrou'.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (Die Boerevrou, 1923-04)
    Artikel deur Gerhard Moerdijk na aanleiding van briewe ontvang in sy reeks oor Suid Afrikaanse huise in 'Die Boerevrou'. .
  • Moerdyk, Gerard; Moerdijk, Gerard (Die Boerevrou, 1923-05)
    Artikel deur Gerard Moerdyk oor 'n Afrikaanse woonhuis in 'Die Boerevrou'.
  • Van der Merwe, B.J (Ons Vaderland, 1923-05-15)
    Versoek aan die volk om 'n bydrae te maak vir die oprigting van 'n monument ontwerp deur Anton Van Wouw en Gerard Moerdijk.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (Die Boerevrou, 1923-06)
    Artikel deur Gerhard Moerdijk oor die konstruksie van 'n eenvoudige woning en die beantwoordiging van briewe in die verband in 'Die Boerevrou'.
  • Unknown (1923-06-15)
    Koerantberig, sonder foto, van die N.G. Kerk in Durban wat gebou is op 'n terrein wat deel was van die plaas waar Piet Retief met die Engelse onderhandel het voor sy laaste vertrek na Dingaan se stat. Kort beskrywing van ...
  • Unknown (Natal Mercury, 1923-06-21)
    Article in the Natal Mercury of June 21, 1923. It contains information on the new Dutch Reformed in Durban. The architect, Gerard Moerdijk, speaks about the design and shares thoughts about the importance of complementary trees.
  • Unknown (Natal Mercury, 1923-06-21)
    The cornerstone of the Dutch Reformed Church in Durban, on the corner of Smith and Cato street, was laid by the minister of Justice, the Hon. N J de Wet, on July 7, 1923. The church was designed by Gerard Moerdijk, and ...
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (Die Boerevrou, 1923-08)
    Artikel deur Gerard Moerdijk oor die ontwerp en konstruksie van 'n huis in 'n koue klimaat in 'Die Boerevrou'.
  • Moerdyk, Gerard; Moerdijk, Gerard (Die Boerevrou, 1923-09)
    Artikel deur Gerhard Moerdyk oor die bou van 'n huis in 'n warm omgewing, gepubliseer in 'Die Boerevrou' van Sept. 1923.
  • Unknown (The Friend, 1923-11-24)
    The opening of the Dutch Reformed Church of Bloemfontein North. The church was completed in 11 months, and with the financial support and help from the community the building was completed with minimum debt.
  • Unknown; The Friend (1923-11-24)
    Image of the newly completed Dutch Reformed Church building in Aliwal Street, Bloemfontein North, completed (1923) in 11 months and designed by Messrs, Louw and G. Moerdijk. Photograph and caption in The Friend, 24th Nov. 1923.
  • Unknown (1924)
    Artikel oor die sg. "Afrikaanse argitektuur" waarvan die jong Moerdijk 'n eksponent was. Die gepaardgaande foto as voorbeeld is van die huis van Mnr. Douw van der Merwe in Parkstraat, Pretoria, ontwerp deur Moerdijk.
  • Unknown (The Friend, 1924-02-02)
    A photo of the laying of the foundation stone of the Jubilee Hall of the Dutch Reformed Church of the Free State, designed by the architect Mr G. Moerdijk.
  • Unknown (De Volkstem, 1924-03-01)
    Beelde van en teks oor drie stoele ontwerp deur argitek, Gerard Moerdyk vir Mnr. Douw van der Merwe. Die stoele is ontwerp volgens die ou Hollandse styl.
  • Pellissier, G.M. (De Kerkbode, 1924-03-05)
    Berig in De Kerkbode van 5 Maart 1924 oor die eerste N.G. Kerkgebou in Durban, met gepaardgaande foto en agtergondinligting.
  • Pellissier, G.M. (Kerkbode, 1924-03-05)
    AFRIKAANS SUMMARY: Die eerste Nederduits Gereformeerde Kerk in Durban is op 2 Februarie 1924 ingewy. Tydens die aanddiens is ds Paul Nel as leraar van die gemeente bevestig.
  • Unknown (Volkstem, 1924-03-22)
    'n Voorbeeld van 'n Afrikaanse boustyl.
  • Moerdyk, Silva; Moerdijk, Silva (Die Boerevrou, 1925-05)
    Artikel deur Sylva Moerdyk oor die meubilering van 'n huis, gepubliseer in 'Die Boerevrou'.