As ek minister van onderwys was...matriekuitslae sal in drie jaar drasties verbeter

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Jansen, Jonathan D.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Rapport

Abstract

Prof Jonathan D. Jansen is 'n onderwysontleder van naam wat lankal die vinger druk op wat verkeerd is in die onderwys. Die vraag is, wat kan 'n minister doen om dit reg te ruk? Pas ná die swak matriekuitslae bekend gemaak is en op die vooraand van die heropening van die skole het Rapport hom gevra wat hy sal doen as hy vandag as minister van onderwys aangestel word.

Description

Keywords

Minister van Onderwys, Onderwysbeleide, Matriek-eindeksamens, Uitslae, Skole, Senior fase, Aanvangsfase, Onderwysers, Indiensopleiding, Universiteite, Uitkomsgebaseerde onderwys, Onderwys – Suid-Afrika, Transformasie, Minister of Education, Education systems, Matriculation examinations, Results, Schools, Senior phase, Early childhood education (ECE), Teachers, In-service training, Universities, Outcomes based education, Education - South Africa, Transformation

Sustainable Development Goals

Citation

Jansen, JD 2000, ‘As ek minister van onderwys was...matriekuitslae sal in drie jaar drasties verbeter’, Rapport, 9 Januarie, p. 14.