When five artists’ identities seem as one
Loading...
Date
Authors
Van Heerden, Ariana
Munro, Marth
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
In general the production and appreciation of visual art has been considered to be a cultural phenomenon,
but lately the possibility of a biological, leading on to a neuroscientific basis, for making art has
been considered. This article investigates the brain wave activity of five prominent Pretoria artists,
during the act of making art. In this study data was captured using electroencephalogram featuring
the brain wave clusters of delta, theta, alpha, beta and gamma. Receptors were placed on the artists’
heads at four sites representing the frontal, parietal, left and right areas. A rise or decline in brain
wave activity during art making indicates the activation (or deactivation) of significant cognitive and
neural function. Whilst artists’ individual brain waves are idiosyncratic, clearly indicative of highly
personal visual and perceptual interpretations, when compared with each other overall they present
similar brain wave patterns. It is indeed as if the five artists’ identities seem as one.
Oor die algemeen word die maak en waarderding van visuele kuns as ‘n kulturele uiting beskou. Deesdae word die moontlikheid van ‘n biologiese, inleidend tot ‘n neurologiese, basis tot kunsskepping wel oorweeg. Hierdie artikel gee verslag oor ‘n ondersoek aangaande die brein golf aktiwiteit van vyf gerespekteerde kunstenaars woonagtig in Pretoria, ten tye van kunsskepping. Brein golf inligting was deur middel van elektroenkefalografie met betrekking tot delta, theta, alpha, beta en gamma groepe verkry. Reseptore was op die kunstenaars se koppe op vier verskillende plekke geplaas, naamlik frontaal, pariëtaal, links en regs. Die styg of daal van die brein golf aktiwiteit gedurende kunsskepping dui aktivering (of deaktivering) van beduidende kognitiewe en neurologiese funksies aan. Alhoewel die individuele kunstenaars se brein golf aktiwiteite uniek is, bestaan daar oorkoepelend gelykvorminge brein golf patrone. Dit wil inderdaad voorkom asof die vyf individuele kunstenaars ‘n neurologiese identiteit ten tye van kunsskepping deel.

Description
Keywords
Identity, Art making, Brain wave activity, Kunsmaak, Brein golf aktiwiteit, Identiteit
Sustainable Development Goals
Citation
Van Heerden, A & Munro, M 2014, 'When five artists' identities seem as one', South African Journal of Art History, vol. 29, no. 3, pp. 138-155.