Perspectives on selected aspects of the registration of credit providers in terms of the National Credit Act 34 of 2005 (1)

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.author Renke, Stefan
dc.date.accessioned 2015-03-05T10:02:53Z
dc.date.available 2015-03-05T10:02:53Z
dc.date.issued 2014-11
dc.description.abstract In die onderhawige artikel word die vereiste wat ingevolge die National Credit Act 34 of 2005 (hierna die Kredietwet of die Wet) op sekere kredietgewers geplaas word om as sodanig by die Nasionale Kredietreguleerder te registreer, in oënskou geneem. Dit word aan die hand van die doelstellings van die Kredietwet, die beleidsoorwegings onderliggend aan die registrasievereiste, die geskiktheidsvereistes ten einde as kredietgewer ingevolge die Wet te kan registreer en die tersaaklike drumpelbepalings ingevolge artikel 40 van die Wet (saamgelees met die regulasies wat die drumpels neerlê) gedoen. Wat die geskiktheidsvereistes ten einde vir registrasie as kredietgewer ingevolge die Kredietwet te kwalifiseer aanbetref, word aan die bepalings van die Verenigde Koningryk se Consumer Credit Act 1974 (soos gewysig) aandag geskenk. Daar word ook van die bepalings, of gebrek daaraan, in die Europese Unie (waarvan die Verenigde Koninkryk ’n lidland is) se nuutste direktief insake verbruikerskredietreg melding gemaak. Laastens word na aanleiding van die bogenoemde en die regspraak wat ten opsigte van die artikel 40-drumpelbepalings in oorweging geneem is, sekere aanbevelings gemaak. en_ZA
dc.description.embargo 2015-05-31 en_ZA
dc.description.librarian hb2015 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Heerden, CM & Renke, S 2014, 'Perspectives on selected aspects of the registration of credit providers in terms of the National Credit Act 34 of 2005 (1)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, no. 4, pp. 567-586. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/43877
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Registration en_ZA
dc.subject Credit providers en_ZA
dc.subject South African National Credit Act 34 of 2005 en_ZA
dc.title Perspectives on selected aspects of the registration of credit providers in terms of the National Credit Act 34 of 2005 (1) en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record