Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.advisor Muller, Julian C.
dc.contributor.postgraduate Kruidenier, Carina Maretha (Retha)
dc.date.accessioned 2015-01-08T11:16:42Z
dc.date.available 2015-01-08T11:16:42Z
dc.date.created 2014-09-04
dc.date.issued 2014 en_ZA
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2014. en_ZA
dc.description.abstract In hierdie studie word stiefma’s en die mites wat daar oor stiefma’s bestaan, ondersoek. Dit word gedoen in die postfundamentele praktiese teologie en volgens die narratiewe benadering. Die studie word ook gedoen in die sosiaal-konstruksionistiese paradigma. Vier stiefma’s se unieke verhale oor stiefma-wees word weergegee. Nadat die stories geinterpreteer is, is diskoerse vasgestel wat ‘n invloed het op die mites wat daar oor stiefma’s bestaan. Daar word onder andere gekyk na sprokies en die oorsprong daarvan. Daar word ook gekyk na families deur die eeue, asook na moederskap. Die Godstaal wat die stiefma’s gebruik het, word ook ondersoek. Daar is ‘n interdissiplinêre ondersoek gedoen aan die hand van transversale rasionaliteit. Hierdie verhale wys onder andere op die druk wat op stiefma’s geplaas word deur die kerk en gemeenskap om onmiddelik in die rol van ‘n ma te funksioneer en die perfekte gesin te hê. Konflik in die nuwe gesin gee ook aanleiding tot skuldgevoelens by die stiefma. Met hierdie studie word daar gepoog dat daar beter begrip vir stiefma’s se unieke omstandighede en rolle sal wees. Dus ontstaan nuwe verhale, wat weer moontlikhede vir nuwe navorsing skep. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.department Practical Theology en_ZA
dc.description.librarian gm2014 en_ZA
dc.identifier.citation Kruidenier, CM 2014, Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/43097> en_ZA
dc.identifier.other D14/9/54/gm en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/43097
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_ZA
dc.subject Postfundamentalisme en_ZA
dc.subject Praktiese Teologie en_ZA
dc.subject Postmodern en_ZA
dc.subject Narratief en_ZA
dc.subject Dekonstruksie en_ZA
dc.subject Stiefma en_ZA
dc.subject Stiefmoeder en_ZA
dc.subject Sprokie en_ZA
dc.subject Mite en_ZA
dc.subject Sosiale Konstruksionisme en_ZA
dc.subject Verhale en_ZA
dc.subject Transversale Rasionaliteit en_ZA
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die stiefma, ou mites en nuwe verhale : 'n pastorale narratiewe dekonstruksie en_ZA
dc.type Thesis en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record