Teoloog en digter. Twee siele in een bors
Loading...
Date
Authors
Vos, C.J.A. (Casparus Johannes Adam), 1945-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau for Scholarly Journals
Abstract
Teoloog en digter beliggaam twee
siele in één bors. Dit lei tot die spanning
tussen kerk en kultuur. As teoloog
is die digter verbind aan die kerk,
maar ook aan die wêreld. Die spannende
vraag is: hoe, indien wel, word hierdie verhouding
in stand gehou?
Description
Keywords
Teoloog, Digter, Uitleg van Psalm 23, Interpretasie, Nuwe Afrikaanse gedigte
Sustainable Development Goals
Citation
Vos, C 2014, 'Teoloog en digter. Twee siele in een bors', Woord en Daad / Word and Action, vol. 53, no. 424, pp. 10-14.